Daily Archives: February 17, 2021

Vaaltyn dag

Sondag het menige mense, insluitend volksgenote, “Valentine’s Day” gevier.  Die dag word kamstig geassosieer met romanse en liefde.  As daar egter na die oorsprong van die dag gekyk word dan…

Uit my Kuierkombuis

Met die heerlike reën wat ons die afgelope maand gehad het,  dink ons aan pannekoek!  Die geur van warm pannekoek en kaneelsuiker tesame met ‘n buitjie reën is deel van…

MK leier waarsku ANC

Die leier van die voormalige terroriste beweging bekend as MK, het ʼn ernstige waarskuwing gerig tot die ANC regering wat neerkom op ʼn uitdaging van gesag. Carl Niehaus het gewaarsku…

Lewensbrood

35  En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet totdat hulle in ‘n bewoonde land gekom het. Die manna het hulle geëet totdat hulle by die grens van…

Koeberg kragsentrale weer onklaar

Suid-Afrika se enigste kernkragsentrale, Koeberg, is weer onklaar en vrees dat die fout gevare inhou vir mens en dier, is besweer deur die versekering wat die reguleerder gegee het. Krake…

Zuma en Zondo meet kragte

Die Zuma regsverteenwoordiger se brief aan die Zondo Kommissie oor Staatskaping het nie onverwagse inhoud gehad nie, aangesien die oud-president verskeie kere gesê het hy weier om voor die Kommissie…

Talle lande vaar beter as SA

Terwyl spanning aan die toeneem is tussen Suid-Afrika en Indië oor die R120 miljoen se Oxford entstof wat nutteloos is, word die kleiner lande met wysheid regeer om hulle inentings…

Volkov se strategie teen Poetin gemik

Die Russiese vriend en politieke vennoot van Alexei Navalny het gesê hulle het n duidelike strategie wat teen President Vladimir Poetin gemik is. Volkov wat in Duitsland woonagtig is, sê…

Ebola krisis hervat in Wes-Afrika

Guinee, die Wes-Afrika staat wat voorheen swaar getref is deur die Ebola virus, het weer ʼn krisis nadat bekend gemaak is dat ʼn nuwe uitbreking volgens die minister van Gesondheid….

Kosovo se vryheid stryders wen verkiesing

Die stryders teen die huidige bestel in die Oos-Europese staat Kosovo het die verkiesing met ʼn groot meerderheid gewen te midde van ʼn verkiesing is gure weersomstandighede. Die uiters lae…

Kataloniërs in hewige politieke stryd

Die afgelope naweek se verkiesing in die Spaanse deelstaat Katalonië het weereens die diep gewortelde verdeeldheid tussen separatiste en sosialiste getoon. Die sosialiste wat ten gunste is van die huidige…

Koerdiese rebelle dood talle Turke

Die Turkse regering het lede van die Koerdiese Werkers Party daarvan beskuldig dat hulle verantwoordelik is vir die dood van Turkse burgers. Turkye beweer dat die Koerdiese rebelle 13 Turkse…

Mianmar hoofstede word militêr bewaak

Die Militêre Juta wat ʼn staatsgreep uitgevoer het in Mianmar, het nou die belangrikste stede in die land met groot hoeveelhede soldate en offisiere ontplooi om enige moontlike opstand deur…