Grense oopgestel is gevaarlik
Die aankondiging dat die land minstens 20 grensposte oopstel, kan beteken dat fase 3 van die pandemie binne twee tot drie weke die land tref. Met die sluiting van grense…
Die aankondiging dat die land minstens 20 grensposte oopstel, kan beteken dat fase 3 van die pandemie binne twee tot drie weke die land tref. Met die sluiting van grense…
Dit was eers die Rooi brigade se leiers wat by Nkandla opgedaag het vir ʼn koppie tee saal met hulle aartsvyand wat nou skielik verander het. Wat tydens die tee…
In die jongste verslag word aangedui dat sowat 1,200 onderwysers en ander beamptes by skole gesterf het weens die koronavirus pandemie wat in sy tweede fase is. Die ernstige tekort…
Dit is asof die hele ANC bang is om die wetsoortreeder volgens wet te vervolg soos wat enige iemand ander vervolg sou word. Die weiering om voor die Kommissie te…
33 Moses sê toe vir Aäron: Neem ‘n kruik en gooi ‘n omer vol manna daarin, en sit dit voor die aangesig van die Here neer, om dit vir julle geslagte te bewaar….
Om die SONA en die reaksies daarop reg te verstaan, moet ons rekening hou met die regte konteks: Politiek het ontaard in (opsetlik berekende) kulkuns van woorde; Nie één politikus…
‘n Groepering rolspelers uit die landbou-waardeketting het vandag indringend samesprekings gevoer oor die minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking tree. Ten spyte van verskeie insette…
Japan Japan het die afgelope naweek weer ʼn hewige aardbewing gehad waarvan die sentrale pint naby is waar die tsoenami se aardbewing was toe honderde mense omgekom het. Die skudding…
Die regering van Nieu Seeland is vasbeslote om sy goeie status van oorwinning teen die koronavirus te handhaaf met vinnige en doelgerigte optrede. Die afgelope naweek is drie nuwe infeksie…
Tesla se Hoof Uitvoerende Beampte, Elon Musk, het verskeie kere in die verlede gesê hy wil die motor mark in Indië betree, en het verlede maand glo daarin geslaag om…
Die voormalige president van Amerika, Donald Trump, is nie skuldig aan die klag wat die vêr-linkse Demokrate teen hom gelê het met die doel om hom in ʼn staat van…
Die Sjinese regering en die medici van die land het geweier om die “rou data” van die Covid-19 se eerste dae van waarneming aan die WGO se wetenskaplikes te oorhandig….
Sowat 30 mense het ernstige beserings opgedoen toe ʼn fabriek in Indië wat vuurwerke vervaardig, onverwags deur ʼn brand verwoes is. Nagenoeg 19 mense het omgekom in die voorval waarvan…
Dit is selde dat ʼn president van ʼn land iemand kan vra om premier te word en dan boonop iemand aanwys wat deur 80% van die parlementslede ondersteun word om…
Nuutste kommentaar