Die beloftes van die president
Die Staatsrede was deurspek van beloftes, maar dit is nie nuwe foefies nie, dit is die ou-ou beloftes wat met nuwe klere hul verskyning maak. Dit is die mening van…
Die Staatsrede was deurspek van beloftes, maar dit is nie nuwe foefies nie, dit is die ou-ou beloftes wat met nuwe klere hul verskyning maak. Dit is die mening van…
Die president, Cyril Ramaphosa, het tydens sy staatsrede verlê week verwys na nog ʼn nuwe plan wat vanjaar aandag sal kry om munisipaliteite op ʼn hoër standaard te te kry…
Die bekombaarheid van sekere soorte hardeware vir rekenaars het nou ʼn krisis stadium bereik terwyl die aanvraag na sekere bykomende hardeware skerp toeneem. Twee faktore beïnvloed die bekombaarheid van die…
31 En die huis van Israel het dit Man genoem. En dit was wit soos koljandersaad, en dit het gesmaak soos heuningkoek. 32 Verder het Moses gesê: Dit is die saak wat die Here beveel…
Die Britse Hooggeregshof het in sy uitspraak gesê Shell Oliemaatskappy kan verwag om talle eise te kry vir sy nalatigheid met besoedeling in die Niger Delta gebied. Shell word verantwoordelik…
Die Suzuki Baleno is sedert 2015 ‘n bekende gesig op ons land se paaie. Getrou aan Suzuki se betroubaarheid, het dit dit self alreeds bewys. Die heel nuutste 2021 Baleno…
Die voormalige hoof van die Europese Sentrale Bank, Mario Draghi, het amptelik ingestem om as Italië se volgende Eerste Minister diens te doen. Die Italiaanse volk is in ʼn politieke…
Europa se oudste mens, die 117-jarige Lucile Randon, wat die naam Sister Andre gekry het weens haar jarelange diens, en woonagtig in Toulon, Frankryk het ʼn uitsonderlike prestasie behaal en…
Uit Tokyo word berig dat die hoof van die Olimpiese Spele, Yoshiro Mori, sy amptelike bedanking ingedien het gedurende die afgelope naweek. Die uittrede volg nadat hy aanvanklik sy verskoning…
Kort nadat die Konserwatiewe Party van Eerste Minister, Boris Johnson van Brittanje bekend gemaak het dat ʼn Sjinese TV kanaal in die land sy lisensie verloor het weens sy propaganda…
Die polisie en veiligheidsmagte in die Skandinawiese land Denemarke het klaarblyklik ʼn suksesvolle operasie uitgevoer toe 13 verdagte terroriste in Denemarke vasgetrek is. Die polisie het ook met die hulp…
Rusland het die afgelope naweek gesê hy sal sy bande met die lande in die Europese Unie verbreek indien die EU voortgaan met sanksies teen hom. Die sanksies teen Rusland…
Die kiesers van die gekaapte Mianmar staat het in ʼn massa optog hulle ontevredenheid getoon met die powere aanbod van Joe Biden om net toegang tot $1 miljard te blokkeer….
Nuutste kommentaar