Staatsrede net vertoon vir paviljoen
President Cyril Ramaphosa se Staatsrede 2021 was bloot ‘n goeie vertoning vir die paviljoen, in ‘n verkiesingsjaar. “Die president het uiters dinamiese aankondigings gemaak en baie gefokus op wat vir…
President Cyril Ramaphosa se Staatsrede 2021 was bloot ‘n goeie vertoning vir die paviljoen, in ‘n verkiesingsjaar. “Die president het uiters dinamiese aankondigings gemaak en baie gefokus op wat vir…
Die Rand Merchant Bank se Hoof Uitvoerende Beampte het Suid-Afrika ernstig gewaarsku oor die land so baie bekwame, opgeleide en vaardige werkers in die ouderdom van 30 tot 40 jaar…
Die president het sy vier fokus punte vir vanjaar genoem, en niks daarvan is nuut of vars vir Suid-Afrikaners nie. Dit is soos een swart werker in ʼn onderhoud gesê…
Die ANC se kabinet het besluit om die noodtoestand met nog ʼn maand te verleng tot 15 Maart 2021, wat beteken die koronavirus het veroorsaak dat Suid-Afrika nou 12 maande…
Suid-Afrika is al so moeg vir al die preek boodskappe wat vol beloftes is waarvan niks werklikheid word nie, en dan boonop nog moet sien hoe miljoene Rand se entstof…
31 En die huis van Israel het dit Man genoem. En dit was wit soos koljandersaad, en dit het gesmaak soos heuningkoek. 32 Verder het Moses gesê: Dit is die saak wat die Here beveel…
In lig van die aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 ook tot R21,69 per uur verhoog, het TLU SA rolspelers in die landboubedryf genooi om dringend…
Die Covid-pes het baie dinge in die wêreld en in Suid Afrika beïnvloed. So het die knoffel- en gemmer boere baat gevind met die bygeloof en sogenaamde sangoma behandeling. Knoffel…
Die eggenote van Alexei Navalny het inderhaas ʼn besoek gebring aan Duitsland, terwyl haar man in ʼn gure tronk in Moskou aangehou word “omdat hy die parool voorwaardes oortree het”….
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het aangekondig dat sy land sal verhoed dat Mianmar toegang kry tot $1 miljard van sy eie geld indien die land se militêre Juta nie…
ʼn Trop jong beeste wat uit ʼn kamp ontsnap het, en toe op die nabygelee snelweg beland het, was die oorsaak vir totale chaos in die Amerikaanse deelstaat Indiana. Sowat…
Coca-Cola Co het die afgelope week voorspel dat hy as internasionale onderneming spoedig sal terugkeer na die groei wat minstens gelyk is aan wat ondervind is voor 2020. Die Maatskappy…
Die protes optogte van derduisende ontevrede landbouers in Indië het daartoe gelei dat die Eerste Minister Narendra Modi ingestem het om met landbou leiers te praat. Die landbouers in Indië…
Russiese polisiebeamptes het gesê Leonid Volkov, ʼn Europese Unie vriend en vennoot van Alexei Navalny, behoort gearresteer te word. Rusland het glo ʼn arrestasie bevel uitgereik teen Volkov, ʼn top…
Die Duitse regering het twee pogings om ooreenkomste te sluit, wat vreemd lyk, waarvan een beslis nie geslaag het nie, en die ander oor die potensiaal beskik om ook te…
Nuutste kommentaar