Minister moet maar opdok
Die afgelope week se fiasko met die koronavirus entstof wat verkeerdelik aangekoop is omdat die deeglike huiswerk nie gedoen is nie, laat nou dat kiesers vra vir ernstige optrede. Dit…
Die afgelope week se fiasko met die koronavirus entstof wat verkeerdelik aangekoop is omdat die deeglike huiswerk nie gedoen is nie, laat nou dat kiesers vra vir ernstige optrede. Dit…
TLU SA is geskok en teleurgesteld dat die Nasionale Minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 in werking tree. Die Minister van Werkskepping en Arbeid, mnr. Thulas Nxesi het gisteraand…
Ons het nou al ‘n paar keer heerlike maalvleisgeregte gemaak. Dit is altyd handig om een of twee pakkies maalvleis in jou vrieskas te hê. Die resep waarna ons vandag…
Die multi-kulturele vakbond Solidariteit het sy hofgeding verloor waarin hy gelyke indiensneming wou bevorder kry terwyl die regering swart bevoordeling as beleid toepas. Die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, het…
29 Kyk, omdat die Here julle die sabbat gegee het, daarom gee Hy julle op die sesde dag brood vir twee dae. Laat elkeen bly waar hy is; laat niemand op die…
Die welbekende atleet, Oscar Pistorius, wat etlike jare gelede skuldig bevind is aan moord, kan moontlik binne twee of drie jaar kwalifiseer vir parool. Pistorius is skuldig bevind aan moord…
Die Selfoon maatskappy MTN sê hy het ʼn ooreenkoms aangegaan met die verkoop van sy volle 20% aandeel in Belgacom Internasional Carrier. MTN verkoop sy belange aan Proximus vir die…
Die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) se Mars Sending het die strewe om ʼn geheelbeeld te kry van die atmosfeer en daarvoor is ʼn span wetenskaplikes saamgevoeg waarvan 80% uit die…
Die Amerikaanse Senaat, wat nou ʼn Demokratiese Party meerderheid het, se goedkeuring om voort te gaan met die proses om Donald Trump in ʼn staat van beskuldiging te plaas. Die…
Die afgelope week het die owerheid van Irak vyf mense die doodstraf opgele en hulle gehang weens beweerder dade van terrorisme. Al vyf die veroordeeldes was aangehou en tereggestel by…
Die span wetenskaplikes wat van die Wêreld Gesondheid Organisasie na Sjina is om die oorsprong van die koronavirus te probeer vasstel, kon geen spoor vind dat dit van ʼn dier…
Twee Amerikaanse vliegdekskepe met ʼn aantal vegvliegtuie aan boord, is met ʼn spesiale oefening besig in die Suid-Sjinese See wat deur die kommunistiese regering van Beijing beskou word as sy…
ʼn Bejaarde Duitser, wat reeds sy 100ste verjaardag herdenk het, gaan nou aangekla word vir sy bydrae tot die moord op sowat 95,000 mense waar hy as veiligheidswag werksaam was….
Die Latyns-Amerikaanse staat Colombia het bekend gemaak dat hy aan duisende ongedokumenteerde vlugtelinge uit die buurland, Venezuela, huisvesting bied Die vlugtelinge, wat glo sowat een miljoen siele is, sal ʼn…
Nuutste kommentaar