Daily Archives: February 10, 2021

Die interne stryd

Terwyl die ANC alles probeer om die diepe verdeeldheid in eie geledere probeer verberg, is daar die optrede van sekere elemente wat die werklikheid uitlig. Een van die groter strydpunte…

MK leiers ook na Nkandla

Die voormalige terroriste beweging, Umkhonto weSizwe(MK), se huidige veteraan leiers soos Niehaus en ander het glo ʼn afspraak om Jacob Zuma te besoek. Die MK leiers glo die mees basiese…

Covid-19 en die ANC

Op 1 Februarie 2021 neem die sirkusmeester van die land 1 miljoen dosisse  Covid-19  entstof in ontvangs op die Johannesburgse lughawe. Groot gewag word van die geleentheid gemaak met die…

Nou kry SA Johnson se entstof

Suid-Afrika hoop om gedurende hierdie week entstof te kry wat afkomstig is van die vervaardiger Johnson & Johnson. Die aankondiging is deur die Departement van Gesondheid se adjunk direkteur Anban…

Lewensbrood

26  Ses dae lank moet julle dit insamel, maar op die sewende dag is dit sabbat; dan sal dit daar nie wees nie. 27  En op die sewende dag het…

Oorsaak en gevolg, Ja of Nee

Daar het een positiewe gevolg uit die afgelope byna 12 maande ontwrigting gevloei. BEWUSWORDING onder die deursnit mense dat, in menslike terme, is SA in ʼn doodspiraal … As mense…

Entstof spoke loop in SA

Die swak hantering van die eerste besending van 1 miljoen dosisse entstof het die sosiale netwerk aan die gons oor die verkwisting van geld en kosbare tyd. Die regering het…

Musk nou rykste mens op aarde

Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog en multi-miljardêr, Elon Musk, is nou die wêreld se rykste mens met sy dramatiese verbeterings op sy eklekties aangedrewe Tesla motors. Sy Tesla motors het ʼn…

Swaar sneeu verlam Europese lande

Groot dele van Europa loop deur onder hewige sneeu neerslae en bitter koue weer word ondervind wat die gebiede letterlik verlam op ekonomiese gebied. Duitsland word die swaarste getref met…

VSA sanksies teen Iran bly

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het in ʼn media verklaring gesê die sanksies wat teen Iran ingestel is, bly van krag. Iran het vroeër gesê die ophef van sanksies teen…

Navo bereik rekord begroting vir 2021

Die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (NAVO) het ʼn rekord begroting aangekondig, danksy die verhoogde bydraes van Duitsland. Duitsland hoop dat die verhoogde uitgawes sal meehelp om die Trans Atlantiese bande…

Haiti magte voorkom staatsgreep

 Die polisie in Haiti sê hulle kon daarin slaag om ʼn beoogde staatsgreep en aanslag op die lewe van die land se president voorkom. Sowat 20 mense waarby ingesluit is…

Ecuador sosialiste wen verkiesing

Die sosialiste het die algemene verkiesing van die klein staat Ecuador, wat in die westelike kus van Suid-Amerika geleë is, naelskraap gewen. Alhoewel die sosialiste se leier, Andres Arauz, aanspraak…

Reagan se oud-minister oorlede

Die formidabele eertydse Minister van Buitelandse Sake, George Shultz, wat in die regering van President Ronald Reagan van Amerika diens gedoen het, is in die ouderdom van 100 jaar oorlede….