Daily Archives: February 9, 2021

SA Virus status

Die stand van virus statistieke vir 9 Februarie het ʼn skerp afname getoon, maar of die statistieke volledig is, word deur sommige instansies bevraagteken. Die herstel koers van mense wat…

Regering moet huiswerk beter doen

Die regering se Departement van Gesondheid behoort sy huiswerk veel beter te doen as wat tot nou die geval was, want daar word lukraak entstof aangekoop sonder om die tersaaklike…

Die Entstof darem !

Dit is ironies dat bykans 27 jaar na die referendum daar nou weer ‘n Ja en ‘n Nee ter sprake kom.  In 1994 is die volk deur die media en…

Spesiale ekonomiese perspektief op begroting 2021

Die afgelope maande, sedert minister Mboweni se tussentydse begrotings toespraak in Oktober, is die land op ʼn gonsende fiskale mespunt. Die konteks van die debat word egter verskuil agter allerlei…

Nuwe kommer oor wet vir motoriste

Die veelbesproke Aarto Wet wat na verwagting teen Junie vanjaar van krag sal word, het weer nuwe vrae laat ontstaan wat mense laat frions oor die moontlikheid van korrupsie wat…

Ernstige twyfel in SA oor entstof

Die ANC regering, en die Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize, ondervind klaarblyklik sterk teenkanting teen inenting, wat veral afkomstig is uit ANC geledere. Die minister moes die afgelope naweek…

Lewensbrood

24  En hulle het dit gebêre tot die môre toe, soos Moses beveel het; en dit het nie bederwe nie, en daar het geen wurms in gekom nie. 25  Toe sê…

Eskom skuil agter reën

Die beurtkrag wat weer sedert Vrydag tot Sondag ingestel is deur die nasionale kragvoorsiener, het nou twee redes waarom dit gebeur het. Eskom sê die baie reën het die steenkool…

Turkye: Geen genade vir protesteerders

President Recep Tayyip Erdogan van Turkye het die protesteerders by die Bogazici Universiteit gewaarsku dat die regering “geen genade” sal betoon in sy optrede teen die betogers nie. Die president…

VSA ontevrede oor menseregte in Sjina

Die Amerikaanse diplomaat Anton Blinken het sy ontebredenheid uitgespreek oor die verkragting van menseregte in die Sjinees beheerde Hong Kong, Tibet en Xinjiang. Die nuwe Minister van Buitelandse Sake in…

Entstof: EU se massa bestelling gekritiseer

Te midde van hewige kritiek oor die Europese Unie (EU) se massa bestelling vit koronavirus entstof, het die Duitse Bondskanselier en die Franse president die EU optrede verdedig. Kanselier Angela…

Wêreld se kleinste reptiel ontdek

Wat waarskynlik die wêreld se kleinste reptiel is, is onlangs in Madagaskar ontdek, en die diertjie is gemaklik om die punt van ʼn mens se vinger. Die klein diertjie se…

Skotse hof gooi saak uit oor referendum

Berigte is ontvang dat die Skotse burgerlike hof die saak uitgegooi het waarin gevra is vir ʼn beslissing dat die Skotse parlement ʼn onafhanklike referendum mag hou sonder toestemming van…

Duitsland verwelkom Biden troepe beleid

Die Duitse regering van Bondskanselier Angela Merkel het hulle tevredenheid te kenne gegee met die Amerikaanse president, Joe Biden, se opmerking dat Europa en die Trans-Atlantiese gebied beveilig moet bly,…

Teen-Sjinese optogte in Pakistan fees

 Die leiers in Pakistan het uitdrukking gegee in hulle ondersteuning aan die mense van Kasjmir wat aanspraak maak op selfregering ingevolge ʼn resolusie van die Verenigde Nasies. Die Eerste Minister…