Motor rubriek – Ford Tourneo Custom 2,0SIT SWB Limited
Wanneer ‘n mens die Ford Tourneo onder oë neem, dan kan van ons ouer lesers se gedagte moontlik terug gaan na die jare toe die Ford Transit op ons land…
Wanneer ‘n mens die Ford Tourneo onder oë neem, dan kan van ons ouer lesers se gedagte moontlik terug gaan na die jare toe die Ford Transit op ons land…
Die Ontvanger van Inkomste kan soveel as R100 miljard meer aan belasting inkomste vorder as wat aanvanklik beraam is, het ekonome die afgelope week gesê. Die medium termyn lyk meer…
Die diskriminerende Swart Ekonomiese Bevoordeling (SEB) behoort toegepas te word met die beskikbaarstelling en inenting van mense vir die koronavirus. Dit is die mening van ʼn swart sakegroep in Sentraal…
Die Wes-Kaap regering sê hulle hulle wil gereed wees om met die inenting veldtog te begin en is in afwagting dat die entstof gelewer word. Die regering sê hy het…
Eskom het vanaf Vrydag tot Sondag Fase 2 beurtkrag ingestel en daarmee die ekonomie verder n harde terugslag gegee. Die keer se verskoning kom dat die reënweer die steenkool nat…
22 En op die sesde dag het hulle ‘n dubbele porsie brood ingesamel, twee omers vir elkeen. En al die owerstes van die vergadering het gekom en dit aan Moses…
Die skielike besoek om oor ʼn koppie tee die ou vyandskap te besweer tussen Julius Malema en Jacob Zuma is nie so ingewikkeld as wat dit aanvanklik gelyk het nie….
Die wantroue en vrese vir die inenting wat moet plaasvind teen die koronavirus, is as gevolg van apartheid, wat vrese en wantroue oor inenting veroorsaak het. Dit is die mening…
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) het ʼn ernstige versoek gerig tot die militêre mag in Mianmar om Aung San Suu Kyi en ander politieke leiers wat in aanhouding…
Ursula von der Leyen, hoof van die Europese Unie, het erken dat die EU die moontlike probleme met die lewering van entstof onderskat het. Die EU het verlede week gal…
Die konstruksie projek, wat klaarblyklik die grootste is in die geskiedenis van Denemarke, sal die skakel word van honderde wind turbines wat elektrisiteit aan miljoene huishoudings in die land sal…
Die skooldogter, Greta Thunberg, wat op die wêreldnedia se voorblaaie is vir haar pogings om bewusmaking by mense op te wek oor klimaat verandering, het waarskynlik hierdie keer te ver…
Enkele dae nadat die gematigde konserwatiewe regering in Italië verplig was om terug te staan weens die verdeeldheid in sy geledere, het die wantroue in die politieke tribunaal, gelei tot…
Alexei Navalny, die Russiese opposisieleier wat tans tronkstraf uitdien, het sy ondersteuners en die Russiese volk bemoedig met die boodskap waarin hy hulle vra om hulle vrese te oorkom en…
Die Britse Uitsaai Reguleerders het die sekerheid dat die Sjinese staat senders van CGTN nie in Brittanje nie, maar wel uit Beijing beheer word. Die Reguleerder sê die TV kanaal…
Nuutste kommentaar