Daily Archives: February 5, 2021

TLU SA lewer kommentaar oor onteiening

TLU SA het vandeesweek amptelik kommentaar gelewer teen die wysiging van die bestaande Onteieningswet (Wet 63 van 1975). Die tydperk vir openbare kommentaar is pas van 10 Februarie tot 28…

Kettingwinkels op die rooi tapyt oor pryse

Die Nasionale Verbruikersraad Kommissie het ʼn enorme ondersoek van stapel gestuur teen sekere kettingwinkel groepe wat betrokke kan wees by ʼn prys “sameswering”. Die wet bepaal dat prys manipulering ʼn…

Oorstromings en vreugde ewe groot

Die vreugde van mense in die Noord-Kaap is waarskynlik net so groot as die swaar reën neerslae wat die afgelope paar dae uitgesak het. Upington, Kimberley, Daniëlskuil, Kuruman en Kathu…

Grendelsluiting en die wynboere

Die grendelsluiting en gepaardgaande verbod op die verkoop van alle alkoholiese drank is besig om die wynboere in ‘n drukgang te plaas.  Meeste wynkelders sit nog met 2019/2020 se voorraad….

Geld vir Entstof word gebedel

Die groot maatskappye van Suid-Afrika is tans in gesprek met die ANC regering in ʼn poging om te help met die finansiering van die entstof wat aangekoop moet word. Die…

Buswerkers verloor hulle werk

Die vakbond Numsa sê hy het inligting ontvang dat 189 werkers by die Greyhound passasiers bus maatskappy ook hulle werk verloor. Die werkers is blykbaar almal operateurs wat nou werkloos…

Hy oorleef vlug na Londen

ʼn Man wat saam met ʼn vriend besluit het om aan die buitekant van ʼn passasiersvliegtuig vas te hou, het oorleef toe die vliegtuig uit Suid-Afrika in Londen aankom. Die…

Lewensbrood

20  Maar hulle het nie na Moses geluister nie: sommige het daarvan laat oorbly tot die môre toe. Toe kom daar wurms in en dit bederwe. Daarom het Moses baie…

Kerke as kroonrat deur getuienis en daad

Christene sou sekerlik met dankbaarheid kennis geneem het dat die (onredelike) inperking van die erediens verlig was tydens die onlangse presidensiële toeligting. Gelowiges kan nou sonder vrees vir vervolging voortgaan…

Geen vertroue in Malema

Die party met die vreemde naam, “Black First Land First” (BFLF) se Nasionale Koördinerings Komitee het ook sy mening gegee oor die nuwigheid dat Malema besoek gaan bring by Jacob…

Rusland: “Ons gaan nogtans wen”

Die Kremlin se grootste kritikus, Alexei Navalny, is vir byna drie jaar tronk toe weens beweerde oortreding van borgvoorwaardes, en ondersteuners is bekommerd oor die resultaat wat in die volgende…

Bayer tref voorsorg vir Roudup eise

Die Duitse chemiese reus Bayer het ê $2 miljard ooreenkoms beklink om enige eise teen hom wat reeds bestaan, of later mag ontstaan, te ontmoet. Die Maatskappy het miljoene dollar…

Egipte: Dooie met goue tong gevind

ʼn Onbekende man se oorskot waarvan die tong met ʼn goue een vervang is, het die wetenskaplikes verbysterd gelaat toe die oorskot wat vermoedelik 2,000 jaar oud is, gevind is….

Portugal is Duitsland ewig dankbaar

Die Duitse Weermag het Woensdag sowat 20 geneeshere en talle verpleegsters toegerus met alle nodige apparaat soos ventilators en hospitaal beddens na Portugal vertrek om hulp te verleen teen die…

Oekraine verban opposisie TV kanale

Die regering van die Oekraine het minstens drie TV nuus kanale verban vir die volgende vyf jaar weens die stasies se pro-Russiese propaganda uitsendings. Die owerheid het die drie TV…

Denemarke die Voorbeeld vir Eerste Wêreld

Die Skandinawiese land Denemarke het weereens getoon dat hy op vele terreine ʼn voorbeeld stel aan die wêreld om belangrike maatreels in plek te sit ter beveiliging van almal wat…