Daily Archives: February 3, 2021

Noord-Kaap kry baie reën

Die jarelange droogtes in die Noord-Kaap provinsie is in groot dele gebreek, maar daar is ook dele wat smag na uitkoms terwyl die reënseisoen aan die verbygaan is. In Die…

OB kan later haar werk verloor

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, kan haar werk veloor as die bewerings teen haar bewys kan word dat sy Jacob Zuma in die geheim besoek het. Terwyl meningsvormers dink die…

Renoster stropery toon styging

Suid-Afrika het in 2020 ʼn skerp daling gehad van renoster stropery, wat hoofsaaklik toegeskryf word aan die koronavirus pandemie wat ook ʼn uitwerking op diewe gehad het.  Volgens die jongste…

Lewensbrood

16  Dit is die saak wat die Here beveel het: Samel daarvan in, elkeen na sy behoefte: ‘n omer vir elke persoon volgens julle sieletal; elkeen moet dit neem vir die wat in sy…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope week het ons heerlike reënweer gehad ………… die veld is groen,  die lug is skoongewas en die groentetuine floreer!   En so gepraat van groen,  bring dit my by…

SA kry nog virus entstof

Benewens die een miljoen dosisse entstof wat Maandag afgelewer is, en die 500,000 dosisse wat later in Februarie gelewer gaan word, is daar vir Maart ook entstof geskeduleer. Alhoewel die…

Frankryk: Skrap die Gas pyplyn projek

Die Franse regering het ʼn ernstige beroep gedoen op Duitsland om die Nord Stream 2 gas pyplyn vanaf Rusland te stop. Vroeër het die Europese Unie gedreig dat die projek…

Australiërs vlug weg van veldbrand

ʼn Massiewe veldbrand naby die Australiese stad Perth het honderde mense gedwing om te vlug terwyl die gebied nog onder die inperking maatreëls van die koronavirus is. Die geweld van…

VSA: Bedenklike polisie optrede

ʼn Onbekende aantal polisie offisiere in Rochester, New York in Amerika, is geskors nadat hulle bedenklike optrede toegepas het teen ʼn 9-jarige kind. Bewyse is gevind dat die polisie pepersproei…

VN Veiligheidsraad dringend byeen oor staatsgreep

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad is dringend byeengeroep om die staatsgreep deur die militariste in Mianmar, te bespreek. Die Internasionale gemeenskap het skerp gereageer op die militêre ingryping wat neerkom…

Mianmar regering omver gewerp

Die regering van Mianmar is met militariste se optrede gekaap, en daarmee die spanning in die land tot die uiterste verhoog. Die regering van ʼn voormalige Nobelprys wenner vir vrede…

WGO besoek Sjinese stad Wuhan

Die groothandel sentrum in die Sjinese stad Wuhan wat die sentrale gebied is vir seekos verkope, is die besoekpunt wat deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) se afvaardiging van wetenskaplikes…

Navalny genomineer vir Nobel Vrede Prys

President Vladimir Poetin van Rusland se grootste kritikus, die opposisieleier Alexei Navalny, is saam met die Wereld Gesondheid Organisasie en die jong dogter, Greta Thunberg genomineer vir toekenning van die…