Daily Archives: February 1, 2021

Gaan Mediese Fondse help betaal?

Suid-Afrika se 60 miljoen inwoners, waarvan byna 50 miljoen nie aan ʼn mediese fonds behoort nie, moet uiteindelik met die koronavirus entstof geïmmuniseer word. Berigte lui dat mediese fondse in…

Water inhoud van SA damme

Die status van watervlakke in die opgaardamme van Suid-Afrika soos op 29 Januarie vrygestel is: Verwoerd – 106.76% Vanderkloof: 104.17% Katse: 56.0% (25 Jan 21) Kalkfontein: 55.37% Tierpoort: 89.25% Rustfontein:…

Zuma moet verskyn voor Zondo

Die afgelope week was so gelaai met bewerings van ongerymdhede dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, dit waarskynlik eerder sal wil vergeet. Die dae was vol van getuienislewering was…

Brandstof word weer verhoog

Die prys van brandstof sal waarskynlik weer in Februarie aansienlik duurder word, en die verwagting is dat petrol met soveel as R0-82 per liter kan styg. Die prys van diesel…

Lewensbrood

10  En onderwyl Aäron die hele vergadering van die kinders van Israel toespreek, draai hulle na die woestyn toe en meteens verskyn die heerlikheid van die Here in die wolk. 11  Ook het…

Covid register of sosiale kohesie barometer

Die sosiale media gons behoorlik oor die covid entstof. Ek meen mense moet waak om nie die baba met die badwater uit te gooi nie:             Inenting is nie die…

Motor rubriek – Fiat 1500 (1962 – 1968)

Die Fiat 1500 kom uit die Italiaanse stal en was op sy dag ‘n baie gewilde motor gewees. Dit het gekompiteer op dieselfde vlak as die Cortina GT en was…

Virus: Franse president onder groot druk

Te midde van die groot druk wat die bevolking veroorsaak in Frankryk met hulle onverskilligheid om nie maskers te dra nie, en selfs die goue reël van sosiale afstand ignoreer,…

Nou is Poetin woedend

Uit die Russiese hoofstad Moskou word berig dat die land se president, Vladimir Poetin, erg ontsteld is oor die berigte op die sosiale netwerk oor sy rykdomme. ʼn Video film…

Roemenië: Brand eis lewens in hospitaal

ʼn Verwoestende brand het die lewens van minstens vier mense geëis in ʼn Covid-19 hospitaal in Roemenië se hoofstad, Boekarest. Gesondheidswerkers kon daarin slaag om sowat 120 pasiënte uit die…

Europa sukkel om entstof te kry

Europa dreig die vervaardigers van entstof met regsoptrede en selfs moontlike uitvoer verbod wat toegepas sal word as die maatskappye nie die ooreenkoms volgens kontrakte aangegaan, kan nakom nie. Verskeie…

Biden benoem spesiale gesant vir Iran

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het Robert Malley benoem as spesiale gesant van die VSA om die Iran wapen ooreenkoms te hanteer. Dit volg nadat die Trump-administrasie onttrek het uit…

EU dreig entstof vervaardigers

Europese lande is in ʼn stryd gewikkel om te verseker dat hulle voldoende Covid-entstof het om die pandemie te stuit wat tans die kontinent bedreig met ʼn derde pandemie. Die…

Brexit en Covid veroorsaak VK verdeeldheid

Die drie jaar na die referendum oor Brexit het die Britte van die Verenigde Koninkryk diep verdeeld gemaak, veral toe die uitslag ʼn naelskraap oorwinning vir uittrede uit die Europese…