So lyk SA se militêre slaankrag

Suid-Afrika het op sy hoogste kruin as militêre mag, in die apartheidsjare onder die tien grootste lande getel terwyl hy ook as kernwapen moondheid gesien is.

Die situasie het intussen dramaties verander, en word die land 32 ste geplaas, terwyl sy finansiële rommelstatus nie in berekening gebring is nie.

Die land beskik oor ʼn skrale 17 vegvliegtuie en ʼn aantal ander vliegtuie wat gedurende oorlog tye gebruik kon word, en het 88 opleidingsvliegtuie en 82 helikopters, maar slegs 12 aanval helikopters.

Die land het 66,000 militariste in diens en 15,000 reserviste, maar selfs Egipte en Algerie word hoër geag op die ranglys.

 Land                 Aktiewe militariste     Reserwes    Tenks    Lugmag     Skepe

1USA1 400 000845 5006 10013 233490
2Russia1 014 0002 000 00013 0004 144603
3China2 185 000510 0003 2053 260777
4India1 445 0001 155 0004 7302 119285
5Japan250 00055 0001 0041 480155
6South Korea600 0003 100 0002 6001 581234
7France270 00035 0004061 057180
8United Kingdom195 00080 00010973888
9Brazil334 5001 340 000439676112
10Pakistan654 000550 0002 6801 364100