
12 U het u regterhand uitgestrek, die aarde het hulle verslind.
13 U het deur u guns die volk gelei wat U verlos het; U het hulle deur u krag na u heilige woning gevoer.
14 Die volke het dit gehoor, hulle het gesidder; weë het die inwoners van Filistéa aangegryp
Exodus 15
Nuutste kommentaar