Lewensbrood


6  o Here, u regterhand is verheerlik deur krag. U regterhand, o Here, verpletter die vyand.

7  En in u grote hoogheid werp U diegene neer wat teen U opstaan. U stuur u toorngloed uit: dit verteer hulle soos ‘n stoppel.

Exodus 15