Daily Archives: January 29, 2021

Biden kanselleer wapen verkope

President Joe Biden van Amerika het minstens twee transaksies van wapen verkope aan Midde-Oosterse lande gekanselleer. Die tydelike staking van die transaksies wat etlike miljarde dollar beloop vir wapentuig was…

Die regering se Covid plan met grond

Die Cyril Ramaphosa regering het die afgelope jaar toegelaat dat fondse wat geoormerk is vir die aankoop van grond vir die agtergeblewenes wat wil boer, eerder gebruik word om aan…

SABC heroorweeg personeel afleggings

Die bestuur van die SABC en sy Raad het glo onderneem om die aflegging van sowat 300 personeellede te heroorweeg nadat gesprek gevoer is met Minister Ndabeni-Abrahams. Die uitsaaier het…

SA se entstof eers in kwarantyn

Die ANC Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize, het in ʼn media onderhoud gesê SA hoop om aan die einde van die jaar die bevolking ingeent te kry wat die…

Lewensbrood

10  En onderwyl Aäron die hele vergadering van die kinders van Israel toespreek, draai hulle na die woestyn toe en meteens verskyn die heerlikheid van die Here in die wolk. 11  Ook het…

Ivermectin as Covid middel toegelaat

Die Suid Afrikaanse Mediese Beheer liggaam (Sahpra)  het toestemming verleen dat Ivermectin gebruik mag word in die behandeling van Covid-19. Prof Helem Rees, voorsitter va Sahpra sê dat die bewyse…

Smokkel handel en die SAPD

Die nuutste verbod op drank verkope het weer die deur oopgemaak vir diegene wat smokkel met drank.  In ‘n dorp in die Wes-Kaap het ‘n persoon tydens die harde grendel…

Biden speel in Rusland se hand

Dit is nie net die optrede en besluit van die Amerikaanse president om die kernwapen ooreenkoms te verleng vir nog 5 jaar wat Rusland se president uitstekend pas nie. Dit…

Joe Biden spring op wa oor Navalny

Vir die eerste keer sedert die Russiese politieke opponent van Poetin vergiftig is, het Joe Biden gister op die wa gespring saam met die leiers van die G7 lande, om…

Rusland tevrede met wapen-ooreenkoms

Die voorstel van die Amerikaanse president, Joe Biden, dat die wapen ooreenkoms met Rusland vir ʼn verdere 5 jaar verleng word wanneer dit in Februarie verstryk, pas President Vladimir Poetin…

Spanning in Nederland oor betogings

Spanning tussen betogers en die Nederlandse regering is aan die toeneem na die ontevredenes nou reeds hulle derde aan van optogte en botsing met die polisie deurgemaak het. Die optogte…

VSA: Demokrate kry teenstand in Senaat

Die haatveldtog van die ver linkse Demokratiese Party in die VSA het glo ʼn bloutjie geloop met hulle maande lange poging om Donald Trump afgesit te kry voor sy termyn…

Venezuela president het wondermiddel

Die omstrede diktator van Venezuela, president Nicolas Maduro, bevorder die “wondermiddel” wat volgens hom pasiënte sal genees, maar sy eie regering swyg soos die graf oor so ʼn moontlikheid. Maduro…

Virus: Wêreld infeksies meer as 100 miljoen

Die Covid-19 koronavirus het nie net die grootste aantal lande van die wêreld se ekonomieë tot hulle laagste vlakke gedwing nie, maar het ook menige lewens geëis.  Daarbenewens het die…