Daily Archives: January 28, 2021

Vryburger Kinderfonds sê dankie

Die Vryburger Kinderfonds het te midde van moeilike finansiële omstandighede wel daarin geslaag om verskeie CVO-skole te hulp gesnel. Die bestuur van die Kinderfonds het in oorleg met die oorkoepelende…

African Bank ook in krisis

Die aankondiging dat African Bank se Hoof Uitvoerende Beampte skielik bedank het, laat die wenkbroue hoog lig onder finansiële instansies en deskundiges. Die Bank se hoof, Basani Maluleke, het glo…

Eskom kan weer beurtkrag begin

Soos in die verlede, kan Eskom weer beurtkrag instel weens die swaar reen wat oor ʼn wye gebied uitgesak het en sy steenkool voorraad so benat het dat dit produksie…

Sigarette: Kommer oor gewapende rooftogte

Sigaret maatskappye wat oor dekades binne die landswette hulle bedryf bestuur het, spreek nou hulle kommer uit oor die toestand in Suid-Afrika waar rowers op onwettige wyse hulle sigarette bekom…

Lewensbrood

5  En op die sesde dag, as hulle berei wat hulle inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat hulle daagliks insamel. 6  Toe sê Moses en Aäron aan al die…

VBS: Al meer verdagtes in hof

Die bedrog en wanbestuur van die bankrot verklaarde VBS Mutual Bank se saak gaan glo Hooggeregshof toe nadat die staat ʼn sertifikaat van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging ontvang…

Baie gaan hulle nie laat inent

Die ANC regering gaan nog baie veldwerk moet doen voordat 34% van die land se inwoners hulle sal laat oortuig om inenting te aanvaar. Sowat 20 miljoen mense in SA…

Nog baie gaan sterf in Verenigde Koninkryk

Ongelukkig gaan die Verenigde Koninkryk se mense nog sien dat nog baie mense gaan sterf van die koronavirus, end it kan nog lank duur voor almal ingeent is om daarmee…

Entstof word internasionale twispunt

Europese lande het miljoene euro se entstof opgekoop voordat die entstof finaal goedgekeur is, en die Europese Unie was namens die lande die koper en betaler terwyl die armer lande…

Tornado ruk VSA Alabama staat

Slegs een persoon het omgekom, maar baie het ernstige beserings opgedoen in die deelstaat Alabama in die VSA nadat ʼn tornado dele van die gebied aan stukke geruk het. Menige…

Suid Sjinese See word al gevaarliker

Sjina se woordvoerder oor militêre aangeleenthede het die afgelope Dinsdag gesê hy sal voortgaan om weer sy militêre oefeninge uit te voer in die Suid Sjinese See gebied. Die opmerking…

Taiwan vreesloos teenoor Sjina

Dinsdag het Taiwannese vegvliegtuie die lugruim deurklief en soms met die klankgrens daarby, die boodskap gestuur dat die land op gereedheid is vir enige aggressie van vyandelike magte.  Die vertoning,…

Polisie gooi traangas na boere in optog

Tienduisende ontevrede landbouers in Indië, wat met hulle trekkers opgeruk het na die hoofstad New Delhi, moes egter ervaar hoe aggressiewe polisiebeamptes hulle met traangas probeer ontwrig. Die landbouers wat…

Russiese offisier vra betoger om verskoning

ʼn Senior Russiese offisier van die polisie het betogers om verskoning gevra nadat polisiebeamptes Saterdag die ondersteuners van Alexei Navalny brutaal teengestaan het terwyl hulle vreedsaam in ʼn optog was….