Nuwe Neckartaldam van Namibië loop oor
Die Neckartaldam wat in Maart 2020 in gebruik geneem is en opgerig is met die doel om hoofsaaklik lusern te verbou, het met mildelike reëns in die opvanggebied genoeg invloei…
Die Neckartaldam wat in Maart 2020 in gebruik geneem is en opgerig is met die doel om hoofsaaklik lusern te verbou, het met mildelike reëns in die opvanggebied genoeg invloei…
Die gegewens wat Dinsdag vrygestel is oor nuwe infeksies, wat n drastiese daling in getalle getoon het, is geen rede om te dink alles is reg en die virus se…
Die Zondo Kommissie oor Staatskaping moes die week hoor van beskuldigings wat teen Jacob Zuma gemaak word, wat nie net skokkend is nie, maar wat ook as dit die waarheid…
Ons het twee weke gelede begin gesels oor eiers. ‘n Goedkoop proteïen wat in vele geregte gebruik word, maar wat ook net so genuttig kan word. Eiers is ‘n byna…
3 En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die Here gesterwe toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het!…
Die ANC het op sy pas afgelope Lekgotla byeenkoms n vreemde klank laat hoor wat slegs as verkiesings plan van omkopery gesien kan word. Dit is die mening van ʼn…
Sowat 1,25 miljoen mense verbonde aan gesondheidsdienste en private gesondheidsdienste is die mense wat eerste ingeënt gaan word. Die tweede fase sal glo die deel van die bevolking wees wat…
Rusland President Poetin het gesê die paleis wat Alexei Navalny na verwys as deel van die president se rykdom, behoort nie aan hom nie en is ʼn misleidende bewering. Poetin…
Die Britse-Sweedse farmaseutiese reus AstraZeneca sê in ʼn verklaring die Duitse media se berigte waarin beweer word dat die koronavirus entstof wat hulle vervaardig, slegs ʼn 8% doeltreffendheid het by…
ʼn Massiewe konvooi van trekkers wat deur ontevrede landbouers in Indië die snelweë se voertuie tot stilstand gedwing het is besig om opslae te veroorsaak in die land. Tienduisende landbouers…
Indonesië het bekendgemaak dat sy kuswag die een olie tenkskip wat onder die vlag van Iran vaar en nog ʼn tenkskip van Iran wat onder die Panama vlag vaar, tot…
Die Amerikaanse Vloot stuur dikwels van sy oorlogskepe en die Lugmag van sy vliegtuie na die Suid Sjinese See gebied om sy “spiere se oefening “ op te skerp. Die…
Skermutselings en ʼn oor-en weer- skietery tussen Sjinese en Indiese soldate op die grens van die Himalaja gebied het in die afgelope vier dae ontwikkel tot ʼn plofbare situasie. Gerugte…
Kaja Kallas, die politieke leier van die Balkanstaat Estland is die eerste vrou om premier te word nadat haar gematigde regse party daarin kon slaag om ʼn nuwe regering saam…
Nuutste kommentaar