Daily Archives: January 26, 2021

Amerikaanse verdeeldheid

Dit was Donald Trump wat met sy kreet “Maak Amerika weer groot” wat die eerste verdeeldheid waargeneem is toe hy die Obama ooreenkomste die een na die ander omgekeer het…

Eloise sikloon bring reën na SA

Deurdringende reën word in Sentraal Transvaal verwag vir die hele week, maar stortreën word in die noordoostelike dele van Transvaal, en Natal verwag. Verskeie dorpe in die streek asook die…

Rooibos oes lyk belowend

Die rooibos oes vir die 2020/21 lyk belowend.  Boere is reeds volut besig om te oes en die lewering in Januarie 2021 oorskry reeds 150 ton per dag – dit…

Laaste loopgrawe

Dit is opmerklik dat gemeenskappe en gemeenskapsleiers skielik na vore kom om entiteite te verskans of te beskerm teen oorname of tot totale verlies.  Fasiliteite in dorpe soos sport- en…

Lewensbrood

1  TOE hulle van Elim af wegtrek, het die hele vergadering van die kinders van Israel in die woestyn Sin gekom, wat tussen Elim en Sinai lê, op die vyftiende dag…

Verhurings bedryf herstel traag

Die geweldige afname in aanvraag na woonplekke vir huurders wat in 2020 die bedryf tot ʼn laagte punt gedruk het weens die maandelange pandemie en inperkings, laat die herstel veel…

Alkoholiese drank steeds te koop

Soos wat die regering se verbod op die verkoop van sigarette ʼn totale mislukking was, net so maak smokkelhandelaars nou voluit gebruik van die geleentheid om hulle drank te verkoop….

SpaceX maak tegnologiese deurbraak

Die ruimtevaart tegnoloog Elon Musk, het geskiedenis gemaak met sy jongste prestasie toe ʼn enkel Falcon 9 vuurpyl die draer was van meer as 140 satelliete en ander ruimteskip toebehore…

Virus: Nuwe variant oral in Suid-Amerika

Die nuwe variant Covid-19 virus wat in die Suid-Amerikaanse staat Brasilië ontdek is, kom oor verskeie lande voor wat in die Amasones streek geleë is.  In die jongste verslag oor…

Navalny word internasionale protes aksie

Ondersteuners van die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny het te midde van die owerheid se waarskuwings, besluit om in Moskou ë massa protes optog te hou in verset teen hulle leier…

Kernwapen verbod kan nadelig wees

In die afgelope week het 51 lande in die Verenigde Nasies vergader met die doel om ʼn verdrag deurgevoer te kry wat alle lande van die wêreld sal verbied om…

Nasionaliste vat Duitse intelligensiediens na hof

Die nasionalistiese party, Alternatief vir Duitsland (AFD) het ʼn regsaksie geliasseer teen planne wat daarop ingestel is om die regse party deurlopend onder die Duitse Intelligensie Agentskap se toesig geplaas…

Arm lande kry nou entstof

Die Wêreld Gesondheid organisasie (WGO) het bekendgemaak dat die arm lande sowat 40 miljoen dosisse entstof in 2021 sal ontvang, maar meld nie teen watter koopprys dit verskaf sal word…

VSA media berigte onbetroubaar

In ʼn nuwe studie wat gedoen is oor die rol van die media in Amerika, is skokkende feite na vore gebring wat mense laat twyfel of dit ooit weer reggestel…