Daily Archives: January 25, 2021

Kaapstad kry aanlyn lisensie stelsel

Die lang rye wat deesdae so algemeen is, gaan glo binnekort iets van die verlede wees as Kaapstad sy motorlisensies aanlyn gaan lewer vir motoriste. ʼn Woordvoerder sê Kaapstad se…

Twee risiko faktore vir sakelui

In ʼn wêreldwye ondersoek na risiko faktore waarvoor sakelui hulle moet posisioneer, is talle aspekte uitgewys, maar twee daarvan is direk op Suid-Afrika van toepassing. Uitgesoekte sakemanne se mening is…

Bankrot SA moet meer betaal

Suid-Afrika gaan duisende dosisse koronavirus entstof van AstraZeneca aankoop maar teen ʼn prys wat byna drie keer hoër is as wat die Europese Unie vir dieselfde entstof betaal het. Die…

Vier dood in Katlehong skietery

ʼn Klein oorlog tussen rowers en polisiebeamptes in Katlehong het geeindig met vier mense wat die lewe gelaat het toe gepoog is om ʼn gewapende geldwa te besteel. Verdagtes is…

Lewensbrood

26  en gesê: As jy getrou na die stem van die Here jou God luister en doen wat reg is in sy oë, en luister na sy gebooie en al sy insettinge…

Die OB kan tronk toe

Die Openbare beskermer is aangekla daarvan dat sy by drie geleenthede meineed gepleeg het, wat as sy skuldig bevind word, haar agter tralies kan laat beland. Busisiwe Mkhwebane het verlede…

Motor rubriek – Volkswagen Beetle

Een van die gewildste voertuie op die land se paaie was die Volkswagen Beetle van die vroegste jare. Selfs vandag is dit nog gewild en is dit beskikbaar as ‘n…

Twitter sluit Sjinese ambassade rekening

Die bestuur van Twitter het die Sjinese ambassade in Amerika se rekening gesluit nadat ʼn uitspraak deur die ambassade personeel gemaak is dat hulle gekant is teen “ontmenslikerd” wat beteken…

EU stop gaspyp aanbou oor Navalny

Die Europese Parlement het besluit om die gas pyplyn wat vanaf Rusland in aanbou is, eers te stop weens die arrestasie wat uitgevoer is op Alexei Navalny. Die kontroversiële pyplyn…

Poetin se rykdom blootgelê

Die Russiese omgewings aktivis, Demitry Shevchenko het aan ʼn koerant in Duitsland foto materiaal en data beskikbaar gestel oor die rykdomme van die Russiese president, Vladimir Poetin. Een van die…

Sentraal Afrika Republiek verklaar noodtoestand

Die regering van die Sentraal Afrika Republiek het ʼn 15 dae noodtoestand afgekondig nadat rebelle gepoog het om die land se hoofstad af te blokkeer. Die land se verteenwoordiger by…

Biden vra verlenging van wapen ooreenkoms

President Joe Biden van Amerika vra dat die bestaande “STAR” wapen ooreenkoms met Rusland vir vyf jaar verleng moet word. Politieke ontleders reken dit is Biden se voorstel om homself…

Japan ontken Olimpiese Spele kansellasie

Die organiseerders van die Olimpiese Spele wat vir vanjaar geskeduleer is om in Japan gehou te word, gaan voort volgens die senior woordvoerder van die Spele en is ook bekragtig…

Biden in Staat van Beskuldiging?

Die Republikeinse verteenwoordige Marjorie Taylor Green het op die tweede dag van Joe Biden se presidentskap haar belofte nagekom om dokumente te liasseer om die president in ʼn Staat van…