Virus eis ANC minister se lewe
Die ANC se Minister in die Presidensie, Jackson Mthembu is oorlede nadat hy infeksie van die koronavirus opgedoen het. Ramaphosa het die aankondiging gister middag gemaak nadat dit bekend geword…
Die ANC se Minister in die Presidensie, Jackson Mthembu is oorlede nadat hy infeksie van die koronavirus opgedoen het. Ramaphosa het die aankondiging gister middag gemaak nadat dit bekend geword…
“My hoop dat die Zuma-hoofstuk van die ANC se geskiedenis ’n nare herinnering sou word, dat dit eintlik ’n uitsondering was en nie werklik die harte en gemoedere weerspieël van…
Na ‘n baie bedrywige dag, besluit ek om ‘n gereg te maak met relatief min bestanddele, maar eintlik met bestanddele wat ek in die koskas het. Gedurende Desember was daar…
Kaapstad se burgemeester Dan Plato het Eskom en die nasionale regering gekritiseer oor die afgelope tyd se beurtkrag wat Suid-Afrika onverhoeds gevang het met die skielike toepassing daarvan deur die…
Die debat oor die wenslikheid daarvan om ingeënt te word, het ʼn nuwe wending geneem nadat bewerings gemaak is dat mense te verskillend reageer nadat inenting gedoen is. Die teenwoordigheid…
Die afgelope week is die jongste inflasie syfers bekendgemaak, en daarvolgens is die inflasiekoers op sy laagste vlak sedert 2004. Die Verbruikers Prys Indeks vir Desember 2020 toon aan dat…
24 Toe murmureer die volk teen Moses en sê: Wat moet ons drink? 25 En hy het die Here aangeroep, en die Here het hom ‘n stuk hout gewys; dit het hy in die water gegooi,…
Suid-Afrika is volgens die jongste opname wat regoor die wêreld gemaak is, gevind as die derde onveiligste plek op aarde om te woon en te werk. Volgens die jongste “Numbeo…
Suid-Afrika het ʼn groot aantal dokters uit Kuba :ingevoer: wat glo deskundiges is op die gebied van infeksies soos die koronavirus, maar nou wil dit lyk of die geneeskundiges van…
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het talle uitvoerende bevele onderteken wat sekere beleidsrigtings sal verander, en een daarvan is die Parys Klimaat Ooreenkoms, asook die nuwe benadering van immigrasie wat…
Die hoofstad Dohan in Katar, en die Egiptiese stad Kaïro het op vreedsame wyse besluit om ʼn einde te bring aan die drie jaar lange vyandelike verhouding. Volgens die Egiptiese…
Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, wat uit Duitsland met sy aankoms in Moskou gearresteer is, word in een van Rusland se gevaarlikste tronke aangehou. Die optrede word beskou as nog…
Kort voordat Donald Trump die Wit Huis verlaat het en nie daarmee ook sy amp neergelê het as president van Amerika, het hy eers dokumente onderteken om sekere persone uit…
Die miljardêr Jack Ma is sedert Oktober verlede jaar nooit gesien in die openbaar nie, en met sy verskyning het die aandelebeurs met meer as 10% gestyg. Hy is die…
Die Amerikaanse president, Donald Trump het gister om 5 nm Amerikaanse tyd, die Wit Huis verlaat en is nie meer president van sy land nie. Joe Biden is ingesweer as…
Die uitgetrede Amerikaanse president, Donald Trump, oorweeg glo die moontlikheid om ʼn nuwe politieke party tot stand te bring. Die moontlikheid is geopper deur “patriotiese Amerikaners” wat voel dat Trump…
Nuutste kommentaar