Daily Archives: January 21, 2021

SA Virus Status

Gegewens soos op 20 januarie beskikbaar gestel deur die Departement: Provinsie Totale Infeksies Sterftes Herstel Akriewe Infeksies Gauteng 370 264 7 137 327 569 35 558 Weskaap 260 492 9…

Polisiemag se wiele word pap

Gespesialiseerde eenhede van die SA Polisie is stadig besig om tot stilstand te kom. Dit weens die uittrede van lede wat nou hul aftree ouderdom bereik en in die meeste…

Belastings kan nie verhoog word

Die moontlikheid dat die Minister van Finansies, Tito Mboweni, die belastings gaan verhoog in Februarie vanjaar, is glo nie ʼn opsie wat oorweeg word nie. Kenners wys daarop dat die…

SAID trek swaar met min belastings

Die enorme werkloosheid wat tans in Suid-Afrika heers, het die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID) nadelig geraak want veel minder belasting is van werknemers ontvang. Benewens die werkloosheid het die vermindering…

Prasa tot mislukking gedoem?

Die Spoornetwerk Prasa het die afgelope 5 jaar verkondig dat het besig is met hervormings in die bedryf, en dit lyk of daar weinig vordering gemaak is om die entiteit…

Is Carl Niehaus nog Zuma-man?

Carl Niehaus, die man wat sy konserwatiewe ouers reeds jare gelede verlaat het om ʼn ANC ondersteuner te word, het klaarblyklik ook sy rol uitgedien by die Jacob Zuma seksie,…

Lewensbrood

22  DAAROP het Moses die Israeliete laat wegtrek van die Skelfsee af, en hulle het uitgetrek na die woestyn Sur. Hulle het toe drie dae lank in die woestyn getrek en…

Heineken begin met personeel aflegging

Die maatskappy Heineken SA  het aangekondig dat hy genoodsaak is om te begin met personeel afleggings weens die verbod op alkohol verkope. Die maatskappy se woordvoerder sê dat hulle sowat…

Trump dogter raak verloof

Op 19 Januarie 2021 kondig Tiffany Trump aan dat sy die dag verloof raak aan haar geliefde, Michael Boulos, en hou hulle ʼn fotosessie in die Wit Huis op die…

Melanie Trump breek Wit Huis tradisie

Die Amerikaanse Eerste Dame, Melanie Trump, het in haar afskeidswoorde gesê die was vir haar die grootste eer en voorreg om die amp vir vier jaar te kon beklee. Sy…

Irak verskerp bewaking van grens

Oplaaiende spanning tussen Irak en sy buurland Sirië het die land genoodsaak om sy grens met Sirië beter te bewaak uit vrees dat onrus kan verhoog tussen die twee lande….

Kalifornië stop verassing van lyke

Die owerheid in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het ʼn tydelike verbod geplaas op die veras van lyke weens die erge lugbesoedeling wat daarmee veroorsaak word. Daarbenewens is die koelkamers van…

Terrorisme: Voedsel krisis in Mosambiek

Terroriste aanvalle wat honderde duisende mense gedwing het om op die vlug te slaan en huis en haard agter te laat in Mosambiek, kan nou lei tot ʼn voedsel tekort…

WGO beskuldig ryk lande van gulsigheid

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het gewaarsku dat die ryk lande se gedrag om die koronavirus entstof op te koop, die pandemie net sal laat voortwoed. Die WGO woordvoerder sê…

Duitsland se motor verkope swakste ooit

Die Europese Outomobiel Vervaardigers Assosiasie sê in ʼn verklaring dat die koronavirus grendel tydperk en ander hindernisse het ʼn onvoorsiene en negatiewe impak gehad op motor verkope regoor Europa. Duitsland…