Daily Archives: January 20, 2021

Streng alkohol wette en belastings

Die regering stel strenger maatreëls en wette in teen alkohol teen die agtergrond dat meer koronavirus infeksies by drinkplekke en ook by begrafnisse versprei word. Die regulasie dat slegs 50…

SA beter toegerus vir derde pandemie

Die president, Cyril Ramaphosa, het gesê Suid-Afrika is beter toegerus om die derde koronavirus pandemie te trotseer, veral in die lig van die ervaring wat opgedoen is tot nou toe….

So lyk SA se militêre slaankrag

Suid-Afrika het op sy hoogste kruin as militêre mag, in die apartheidsjare onder die tien grootste lande getel terwyl hy ook as kernwapen moondheid gesien is. Die situasie het intussen…

Lewensbrood

21  En Mirjam het hulle al singende geantwoord: Sing tot eer van die Here, want Hy is hoog verhewe. Hy het die perd met sy ruiter in die see gewerp. 22  DAAROP het…

Hengelaars word deur die virus geraak!

Die huidige toestand in die land en die toepassing van die inperking op Covid 19 is in sommige geval lagwekkend maar ook onrusbarend. Die volgende insident het verlede week by…

Regering wil entstof korrupsie voorkom

Die ANC regering se Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê die regering het die hantering van koronavirus entstof “gesentraliseer” om die moontlikheid van korrupsie uit te skakel. Dit is gedoen…

Frankryk inenting begin met bejaardes

Die Franse inentings veldtog het begin deur eerstens die bejaarde mense van bo 75 jaar te immuniseer, en wil daarmee probeer om die sterftes te beperk. Frankryk het reeds meer…

Navalny summier gearresteer

Alexei Navalny is een van Rusland se mees prominente opposisieleiers, en iemand wat nie huiwer om sterk kritiek uit te spreek oor die Russiese president, Vladimir Poetin, en sy regering…

Biden se eerste toets is immigrante

ʼn Karavaan van honderde immigrante wat te voet op pad is na die Amerikaanse grens is die nuwe president se eerste toets van hoe hy honderde mense se eis om…

Duisende troepe om Biden te beskerm

Ongeveer 20,000 Amerikaanse troepe is ontplooi in en om die beroemde Capitol gebou waar die nuwe president Joe Biden ingehuldig word. ʼn Beroep is op ondersteuners en belangstellendes gedoen om…

Brasilië begin inentings

Die Brasiliaanse regering se inentings program het begin nadat die land twee vervaardigings maatskappye se entstof goedgekeur het.  Sinovac en AstraZeneca is goedgekeur en sal gebruik word om die eerste…

Sjinese groeikoers laagste in dekades

Sjina het tot onlangs daarin geslaag om die koronavirus pandemie se tweede aanslag te ontduik, maar het nou sy eerste variant Covid-19 aanval ervaar en die vinnige toename in infeksies…

Biden se immigrasie word beproef

Die nuut verkose Amerikaanse president, Joe Biden, wat oor ʼn paar dae ingehuldig word, se eerste belofte sal getoets word in die eerste dae van sy presidentskap. Joe Biden het…