Daily Archives: January 19, 2021

Eskom sabotasie

Oor die afgelope dekade het Suid-Afrika telkens die gevoel gekry dat Eskom nie net die regering gyselaar hou nie, maar ook besig is met ʼn berekende sabotasie terwyl sekere persone…

Druk op hospitale bly hoog

Die afgelope weke het die druk op hospitale dramaties verhoog weens die geweldige skerp styging in koronavirus infeksies wat toegeskryf word aan verskillende faktore, insluitende die nuwe variant virus wat…

Pandemie skep skole krisis

Die koronavirus pandemie wat in Januarie vanjaar reeds gewys het dat dit veel erger is as wat die eerste pandemie van verlede jaar was, het ook ernstige probleme veroorsaak met…

Beurtkrag vir volgende drie maande

Verbruikers moet hulle gereedmaak om in die volgende drie maande, of selfs langer, die ongerief van beurtkrag te trotseer, se ekonome en ingeligte deskundiges. Eskom het gesê dat beurtkrag die…

Lewensbrood

19  Want Farao se perd, met sy strydwaens en sy ruiters, het in die see ingegaan, en die Here het die waters van die see oor hulle laat terugkom. Maar die kinders…

SA sal geld vir entstof kry

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het gesê Suid-Afrika sal wel geld bekom om entstof te koop, maar het nie geld om verder verligting te bring vir mense wat swaarkry nie….

Johannesburg, ongesondste stad

Johannesburg is een van die wêreld se tien ongesondste stede om in te woon of te werk, is die inligting wat deur ʼn pas afgelope studie bevind is. Sowat 44…

Aardbewing ontwrig Indonesië

Minstens 56 mense het omgekom in Indonesië toe ʼn aardbewing die land geskud het met die krag van 6,5 op die Richterskaal wat huise en ander geboue inmekaar laat tuimel…

Iran toets ballistiese missiele

Die toetse wat uitgevoer is deur die Iran Revolusionêre Wag met nuut ontwikkelde ballistiese missiele het ontsteltenis veroorsaak onder Westerse lande wat tot hede nie met Donald Trump wou saamwerk…

Saoedi en Katar begrawe strydbyl

Die Saoedi-Arabiese regering verwag om die ambassade van Katar binnekort te heropen, sê die Minister van Buitelandse Sake, wat politieke ontleders laat glo dat die strydbyl begrawe is. Die heropening…

Serwië kry Sjinese Covid-entstof

ʼn Vragvliegtuig wat een miljoen dosisse Sinopharm koronavirus entstof uit Sjina het in Serwië aangekom, en word daarmee die eerste land in Europa wat van Sjinese entstof gaan gebruikmaak. President…

Franse vrou na hof oor sy lewend is

ʼn Franse vrou was verplig om haar tot die hof te wend om te bewys dat sy steeds lewe, en die 58-jarige Jeanne Pouchain moes boonop haar eie hofkoste betaal…

Kuberkrakers bekom entstof inligting

Kuberkrakers het belangrike dokumente bekom en veral e-pos inligting wat as vertroulik beskou is, van die BioNTech-Phizer entstog teen die koronavirus. Later is bevestig dat die kuberkrakers ook inligting bekom…

Virus: Sjina bou reuse veldhospitaal

Die tweede pandemie het sy opwagting gemaak in Sjina, en die owerheid het besef dat hospitalisasie ʼn ernstige probleem gaan word en ʼn reuse veldhospitaal is opgerig. Die tweede pandemie,…