Brandstof nog duurder
In Februarie gaan die brandstof prys verder styg, en is die verwagting dat dit aansienlik meer sal wees as wat vir Januarie gegeld het. Die huidige toestand is sodanig dat…
In Februarie gaan die brandstof prys verder styg, en is die verwagting dat dit aansienlik meer sal wees as wat vir Januarie gegeld het. Die huidige toestand is sodanig dat…
Dit is klaarblyklik nie of die voormalige president van die ANC, Jacob Zuma, en sy regsverteenwoordigers geskrik het vior die dreigemente wat gerig is teen hom as hy nie sou…
SA Brouery se woordvoerder het bevestig dat die verbanning van alkoholiese drank weens die koronavirus pandemie, die maatskappy verplig om sy beoogde belegging van sowat R2,5 miljard te stop. Die…
In die geskiedenis van volke en die mensdom is daar etlike oomblikke met blywende impak. Monumentale oomblikke … Die SA landskap herinner aan ʼn grou WO1 foto van ʼn slagveld…
17 U bring hulle in en plant hulle op die bergland van u erfenis, die plek, o Here, wat U as vaste woonplek vir U berei het, die heiligdom wat u hande gestig…
Soos wat dit met elke ander entiteit van die staat gaan terwyl die ANC aan bewind is, het die poskantoor weer in ʼn posisie beland wat as onbenydenswaardig beskryf is…
Somtyds is dit nodig om terwille van interessantheid, so effe terug te beweeg in die geskiedenis van motors wat in die verlede gebou was en wat op ons land se…
Mense regoor die wêreld is oor die algemeen geneig om te glo dat die Covid entstof nodig is, maar sal meer wantrouig wees teenoor entstof soorte wat van Sjinese en…
Duisende mense het begin vlug uit die Sentraal Afrika Republiek waar geweld losgebars het en mense ontevrede is oor die verkiesing se uitslae en met gewelddadige protes begin het. Die…
Die gevreesde nuwe variant van die koronavirus wat in Suid-Afrika gevind is, sowel as die nuwe van Brittanje, word effektief teengestaan met die huidige entstof soorte wat in gebruik is….
Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het gewaarsku dat moeiliker tye voorlê en strenger maatreëls kan moontlik ingestel word. Die huidige grendel inperkings maatreëls is nie voldoende nie en die totale…
Die nuut verkose Amerikaanse president, Joe Biden, het voordat hy as president ingehuldig is, reeds aangekondig dat $1,9 triljoen in die land se Koronavirus Noodfonds sal wees om verligting te…
Uit die Nederlandse hoofstad Amsterdam is verneem dat die Eerste minister, Mark Rutte en sy kabinet oorweging gee om gesamentlik te bedank. Die oorweging kom nadat ʼn verslag verskyn het…
Die Verenigde Nasies se afdeling vir gesondheid, het ʼn span wetenskaplikes gestuur na China om die oorsprong van die Covid-19 koronavirus te probeer vasstel. Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het…
Nuutste kommentaar