Daily Archives: January 15, 2021

SA Virus Status

Nuwe infeksies het 14 Januarie op 18,503 gevalle te staan gekom, en 712 sterftes is aangemeld vir die 24 uur tydperk. Net minder as 1,3 miljoen mense het reeds positief…

Pandemie knel Vryburger Kinderfonds

Die uitwerking van die koronavirus pandemie wat sedert Maart verlede jaar Suid-Afrika in ʼn knyptang gedruk het, het ook sy invloed uitgeoefen op die fondse van Die Vryburger Kinderfonds. Die…

Stand van damme lyk belowend

Die watervlak het in elke provinsie gestyg gedurende die afgelope week, behalwe in die Wes-Kaap, wat normaalweg winterreënval gebied is. Die Oos-Kaap se totale water inhoud het tot 53% gestyg…

Rentekoers bly dalk onveranderd

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal waarskynlik nie enige veranderings maak aan die reeds baie lae koerse wat huidig van krag is nie.  Die Suid-Afrikaanse Monetêre Beleid Komitee sal hulle eerste vergadering…

SA Noodtoestand verder verleng

Die omstrede Minister van Samewerkende Regering, Dlamini-Zuma, het aangekondig dat die nasionale Noodtoestand met nog ʼn maand verleng word. Die aankondig kom nadat die koronavirus pandemie totaal hande uitgeruk het…

Polisie word al minder vertrou

Al minder vertroue word in die Suid-Afrikaanse Polisiediens gestel weens die talle beamptes wat hulle skuldig maak aan ongerymdhede en kriminele oortredings. Die jongste voorval het wye reaksie ontlok van…

Lewensbrood

15  Toe is die stamhoofde van Edom verskrik, bewing het die magtiges van Moab aangegryp. Al die inwoners van Kanaän het gebewe. 16  Verskrikking en vrees het op hulle geval; deur die grootheid…

Derde pandemie binne maande in SA

Ongeag of die entstof reeds ontvang is en inentings begin het, kan Suid-Afrika verwag om binne maande die derde pandemie te kry, wat verdere druk op die stelsels sal plaas….

Duitsland: Honderde paspoorte gesteel

Honderde paspoorte en nuwe ID dokumente is gesteel in die oostelike deel van Duitsland en die diewe het ook twee vinger afdruk skandeerders weggedra. Die diewe kon na twee dae…

Italië se regse regering verloor steun

Die gematigde regse regering van Italië en sy Eerste Minister, Giuseppe Conte, het belangrike steun verloor, en in die proses ook sy meerderheid in die Senaat prysgegee. Sy eertydse koalisie…

Sjinese kry tweede pandemie

Die Sjinese hoofstad Beijing berig dat die daaglikse Covid-19 koronavirus infeksies die hoogste is wat in die afgelope vyf maande aangeteken is is sekere stede van die land. Die wêreld…

Navalny keer terug na Rusland

Die Russiese opposisieleier en kritikus van Vladimir Poetin het bekend gemaak dat hy die naweek terugkeer na Rusland te midde van dreigemente dat hy in hegtenis geneem gaan word by…

Estland premier bedank, ontken skuld

Juri Ratas, die Eerste Minister van Estland het sy bedanking aangekondig, na ʼn ondersoek begin is teen hom en sy party, maar ontken dat hy enige iets verkeerd gedoen het….

Italië: Reuse hofgeding teen Mafia

Die konserwatiewe regering van Italië is besig om een van verkiesingsbeloftes met erns na te kom deur lede van die Mafia, waarvan sommige al “rustens” is, in ʼn hofsaak vas…

Litaue kom vir oomblikke tot stilstand

Die Oos-Europese staat Litaue se mense het vir ʼn oomblik tot stilstand gehom om die vryheid wat 30 jaar gelede verkry is, in herinnering te roep.Op hulle Vryheidsdag het die…