Daily Archives: January 14, 2021

SA Virus status

Die vinnige toename in infeksie word met die jongste gegewens weerspieël en beklemtoon die noodsaaklikheid daarvan om te alle tye die veiligheidsmaatreëls te handhaaf. In die afgelope 24 uur is…

Duisende arrestasies oor maskers

Dit wil voorkom asof die polisie nou meer ingestel is daarop om mense te arresteer wat sonder maskers in die openbaar verkeer, as wat gedoen moet word om ander misdade…

Slimfoon moet TV lisensie kry

Eienaars van die gesofistikeerde selfoon, of beter bekend as die slimfoon, kan dalk eersdaags verplig word om ʼn TV lisensie uit te neem. Die regering se naarstigtelike gegryp na strooihalms…

Uit my Kuierkombuis

Ek het verlede week verwys na eiers as ‘n redelike goedkoop proteïen en met die skole wat weer begin,  kyk ons uit vir oulike voorstelle ook vir die kosblikke. As…

Alkohol verbod laat talle sneuwel

Die verbod op verkoop van alkoholiese drank het waarskynlik ʼn positiewe uitwerking wat betref die misdaad in Suid-Afrika, en die besetting van hospitale word ook verminder weens alkohol verwante misdade….

Lewensbrood

12  U het u regterhand uitgestrek, die aarde het hulle verslind. 13  U het deur u guns die volk gelei wat U verlos het; U het hulle deur u krag na u…

Groeiende kommer oor heropening van skole

Terwyl ouers en leerlinge toenemende kommer beleef oor wat die skooljaar inhou met die groeiende getalle in nuwe infeksies, meer sterftes, en groter gevaar vir leerlinge met die variant koronavirus…

Zondo Kommissie waarsku Zuma

Die moontlikheid dat die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, nie gaan opdaag by die Zondo Kommissie oor Staatskaping nie, het die Kommissie genoop om ʼn waarskuwing uit te stuur….

Wêreld Nuusflitse

Trump Die sosiale netwerk strukture volg die een na die ander die voorbeeld van Twitter, want Facebook en YouTube het ook die rekeninge van die uittredende president van Amerika, Donald…

Iran nou Al-Kaïda se tuiste

Die uittredende Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Mike Pompeo, sê die terroriste organisasie Al-Kaïda, het ʼn nuwe tuiste gevind deur te vestig in Iran.  Hy sê die terroriste organisasie…

Pence weier om teen Trump te draai

Die Amerikaanse Visepresident, Mike Pence, het die versoek geweier van Nancy Pelosi, speaker van die Demokratiese Party in die Huis van Verteenwoordigers, om die amendement te onderteken wat bedoel is…

Deutsche Bank breek weg van Trump

Die wêreldbekende Deutsche Bank het besluit om sy verhouding met president Donald Trump te verbreek en nie verder sake te doen met die met die uittredende president van Amerika nie….

Merkel veroordeel Twitter optrede

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het gesê alhoewel Twitter miskien die reg gehad het om President Trump se Twitter Rekening permanent te sluit, is een aspek buite rekening gelaat. Merkel…

Laaste week: Trump en Pence in samewerking

Die uitgaande president, Donald Trump en die Visepresident, Mike Pence, sal as Republikeine die laaste week steeds voortgaan om ten nouste saam te werk tot die laaste dag van hulle…

Veiligheids opgeskerp vir Biden inhuldiging

Die Verenigde State van Amerika het sy veiligheid netwerk ontplooi om enige onluste die hoof te bied tydens die inhuldigings geleentheid van die nuut verkose president, Joe Biden. Die maatreëls…