Daily Archives: January 13, 2021

SA Virus status

Op 10 Januarie is die owerheid se rekords soos volg gegee: Meer as 7 miljoen mense is getoets vir moontlike infeksie van die Covid-19 koronavirus, waarvan 13,105 nuwe gevalle is….

Planne asseblief

Met Ramaphosa se eentonige gepraat wat geen nuwe inligting bekendmaak nie, is dit duidelik dat hy Suid-Afrika wil verveel met dit wat nou al hoeveel kjeer gesê is. Die plan…

Werklikheid: Die 40 miljoen dosisse

Dit is nie net die ANC regering se president, Cyril Ramaphosa wat onderneming gegee het dat 40 miljoen mense teen die einde van 2021 ingeënt sal wees teen die Covid-19…

Virus: Die regering is planloos

Terwyl duisende mense daagliks infeksie opdoen met die Covid-19 koronavirus, en honderde elke dag hulle lewe verloor, is dit baie duidelik dat die regering sonder plan is, en sonder deursigtigheid…

Lewensbrood

10  U het met u asem geblaas: die see het hulle oordek; soos lood het hulle gesink in die geweldige water. 11  o Here, wie is soos U onder die…

TLU SA rig ope brief aan president

  Geagte mnr. Ramaphosa Met 2020 agter ons en die nuwe jaar in volle swang is dit ‘n goeie tyd om te evalueer waar ons in ons lewens staan – …

Cele word van korrupsie beskuldig

Ingeligte bronne beweer dat die Minister van Polisie, Bheki Cele, betrokke is by die korrupsie skandaal van vroeër met die swendelary van die Covid Noodfonds se toerusting waarby verskeie mense…

Noord-Korea leier kry titel

Die leier van Noord-Korea, Kim Jong Un, het tydens die Werkers Party se ekonomiese kongres ʼn titel gekry, en sal voortaan as die party se Generaal-sekretaris aangespreek word. Die nuwigheid…

Russiese president tree op as vredemaker

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het sy eerste rondte suksesvol deurgevoer toe hy die twee buurlande, Azerbaidjan en Armenië se leiers opgeroep het tot samesprekings nadat die twee lande in…

Arabiese staat Oman kry kroonprins

Die Arabiese staat Oman se sultan het aangekondig dat ʼn konstitusionele opgradering gedoen word wat dit moontlik maak dat die land vir ʼn eerste keer ʼn kroonprins kan aanwys. Nuwe…

Georgie regeringshoof tree uit

Uit Moskou is berig ontvang dat die regeringshoof van sy buurland Georgie besluit het om uit die politieke arena te klim om nie weer terug te keer nie. Bidzina Ivanishvili…

Uit tronk in presidentskap

In die staat Kirgisië, in die noordelike gebied van Asië, het die land se sowat 5 miljoen kiesers die afgelope week in ʼn verkiesing hulle steun aan ʼn voormalige gevangene…

Nuwe stad sonder voertuie kom

Saoedi Arabië sal waarskynlik die land ter wêreld word wat ʼn nuwe stad bou wat so beplan word dat geen motors daar in gebruik sal wees nie. Die beplanning is…

VSA Visepresident kry doodsdreigemente

Die Amerikaanse Geheime Diens het met ʼn ondersoek begin nadat die Visepresident, Mike Pence, doodsdreigemente ontvang het nadat hy nie wou gehoorgee aan President Trump se versoek om nie dokumente…