ʼn Muis is gebaar
Behalwe vir die twyfelagtige belofte van president Ramaphosa dat 40 miljoen mense teen Desember ingeënt gaan word, wat reeds ou nuus is, het die spreekwoordelike gebeur dat ʼn muis gebaar…
Behalwe vir die twyfelagtige belofte van president Ramaphosa dat 40 miljoen mense teen Desember ingeënt gaan word, wat reeds ou nuus is, het die spreekwoordelike gebeur dat ʼn muis gebaar…
Goeie en deurdringende reen het in groot dele van die Noord-Kaap geval, en alhoewel dit oral verwelkom is na die uitmergelende droogtes, is druiweboere ontwrig wat produseer vir die vrugte…
Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu het gegewens gepubliseer wat aantoon hoe die toename is met mense wat hulle verlaat op maatskaplike toelaes van die staat. Zulu het gereageer…
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, kan moontlik vervolging in die gesig staar as die Rooi brigade se Mbuyiseni Ndlozi hulle dreigement uitvoer. Die EFF se verantwoordelike persoon gaan glo…
Suid-Afrika moet hom gereedmaak vir die herinstel van beurtkrag regoor die land met die terugkeer van duisende werkers wat Maandag weer hulle werk hervat het. Die styging in ekonomiese aktiwiteite…
8 En deur die geblaas van u neus het die waters hulle opgestapel, die strome het bly staan soos ‘n wal, die watervloede het styf geword in die hart van die see….
Die president en leier van die ANC het sy “fellow citizens” toegespreek tydens die ANC se verjaardag vieringe die afgelope week. Van sy boodskap sal ons nie praat nie maar…
Tydens ‘n verpligte besoek aan gesinslede in Pretoria oor Kersfees en Nuwejaar het mens weereens onder die indruk gekom van die totale verval wat ingetree het in meeste dele van…
Die sosiale netwerk van Twitter het duisende intekenare verloor nadat hy besluit het om president Donald Trump se rekening te sluit. Die ander internasionale maatskappy GAB het binne 24 uur…
Uit die Verenigde Arambiese Emirate word berig ontvang dat die regering van Iran gedreig het om die Verenigde Nasies se kernwapen waghond inspekteurs die land belet gaan word tensy die…
Vir die afgelope vier jaar was Iran se grootste teenstander die president van Amerika, Donald Trump, wat met verwerping van die uraan verrykings ooreenkoms die stryd teen ran begin het….
Die bekende Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, het skerp gereageer nadat bekend gemaak is dat die sosiale netwerk maatskappy Twitter besluit het om die rekening van president Donald Trump te sluit…
Verskeie Demokratiese Party politici en selfs enkele Republikeine argumenteer dat President Donald Trump moet bedenk weens die gebeure by Capitol Hill. Alhoewel die president op ʼn stadium gevra het dat…
Amerikaners het in die afgelope drie maande tot al groter verdeeldheid gekom weens die politieke optrede van die uittredende president Donald Trump, wat swak opgetree het as staatsman nadat verkiesings…
Die regering van Bosnië was verplig om die afgelope naweek tot die redding van sowat 1,000 immigrante kom wat sonder herberg is. Die immigrante se woonplekke in ʼn kamp wat…
Nuutste kommentaar