Daily Archives: January 11, 2021

Mildelike rein oor Transvaal

Verlede nag het aanhoudende reën neergeval in groot dele van Transvaal en in Pretoria is tot 50 mm gemeet vanoggend. Die weervoorspellings het wel aangedui dat reën verwag word, maar…

SA se vyf rykstes

Suid-Afrika beskik oor baie mense met miljoenêr status, maar die super rykes in die kategorie van  miljardêr status is nie baie nie. Die diamant magnaat, Nicky Oppenheimer met $7.8 miljard…

Wie lieg nou weer?

In verlede week berig ʼn koerant in Suid-Afrika dat die Departement van Gesondheid ʼn vergadering met Johnson & Johnson gekanselleer het wat sou handel oor die verkryging van entstof vir…

Virus: SA in ernstige krisis

Die Suid-Afrikaanse regering sit diep in die grootste krisis van die afgelope 3 dekades of meer weens sy onvermoë om maatreëls in te stel en toe te pas wat sinvol…

Eskom kan entstof berging kelder

Ernstige kommer het ontstaan dat Eskom met sy onverwagse beurtkrag die berging van koronavirus entstof kan benadeel of selfs kelder. Geneeskundiges en gesondheidswerkers sê die vinnige beurtkrag wat verlede week…

Lewensbrood

6  o Here, u regterhand is verheerlik deur krag. U regterhand, o Here, verpletter die vyand. 7  En in u grote hoogheid werp U diegene neer wat teen U opstaan. U stuur u toorngloed…

Sjina seel stad af oor virus

Sjina het een van sy stede wat na aan die hoofstad Beijing gelee is, af geblokkeer uit vrees dat die infeksies vanaf die stad na die hoofstad kan oor spoel….

Virus slaan hard in Brasilië

Die sterftes weens infeksie van die koronavirus het in Brasilië reeds die 200,000 merk verby gegaan, en verlede Vrydag was die aantal nuwe infeksies vir die 24 uur tydperk 87,843…

Motor rubriek – Toyota Hilux 2,8 GD-6 4×4 Legend RS AT

Wanneer daar na die naam beskrywing gekyk word van die heel nuutste Hilux, dan besef jy dat dit ‘n besonderse voertuig moet wees wat dit dan ook inderdaad is. Die…

Sjina sê VSA speel met vuur

Die Verenigde State van Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Kelly Craft, sê sy besoek Taiwan op 13 tot 15 Januarie om senior regeringsleiers te ontmoet en samesprekings te…

Noord Korea se kernwapen program kan misluk

Geen sekerheid bestaan of die kommunistiese leier, Kim Jong Un van Noord Korea enigsins oorweeg om voort te gaan met sy kernwapen ontwikkelingsprogram nie. Kim Jong Un het wêreldleier verras…

Spanje ondervind koudste tyd ooit

Groot dele van Spanje is bedek onder ʼn dik laag sneeu, wat een van die vreemdste verskynsels is wat die land nog ooit beleef het. Die swaar sneeu neerslae het…

Boeing betaal miljarde vir 737 fout

Die Amerikaanse vliegtuig vervaardiger Boeing, het ʼn aanslag van $2.5 miljard om te betaal vir die twee vliegtuie wat geval het weens ʼn fout in sy rekenaar sagteware. Die twee…

Trump kom tot besinning

Aanvanklik was dit die uittredende president, Donald Trump, se oproep om van oor die hele land saam te kom na Capitol Hill “om weer die land op te eis”, maar…