Daily Archives: January 7, 2021

Sigaret verbod: Regering wil appelleer

Die ANC regering maak glo gereed om die uitspraak van die Hooggeregshof in die Wes-Kaap teen te staan in ʼn appèlsaak wat handel oor die verbod op verkoop van sigarette…

SA wil Beitbrug grens sluit

Die oproepe word al meer van invloedryke mense en organisasies wat vra dat die chaos van Beitbrug grenspos gestop moet word, en dat die deurgang gesluit moet word. Die omstandighede…

Uit my Kuierkombuis

Dit is ‘n nuwe jaar en ook ‘n jaar na afloop van 2020 waarin ons die verskillende vlakke van die Covid19 pandemie beleef het.   Dit het ons tog ook gehelp…

Lewensbrood

1  TOE het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot eer van die Here gesing; en dit is wat hulle gesê het: Ek wil sing tot eer van die Here, want Hy…

Covid krisis duur voort

Volgens die gegewens wat Woensdag vrygestel is, het die regime se werkers nou sowat 6,8 miljoen mense getoets vir koronavirus infeksie. Meer as 1,12 miljoen mense het sedert die begin…

Zimbabwiërs stroom in deur grenspos

Honderde inwoners, klein en volwassenes, stroom deur die grenspos by Beitbrug, maar is slegs ʼn gedeelte van die totale instroming uit die buurland. Onbevestigde berigte lui dat veel groter getalle…

Venezuela regering neem beheer

Die regering van president Nicolas Maduro het die week beheer oorgeneem van die land se Kongres nadat die leier van die opposisie, Juan Guaido, geweier het om sy party te…

Katolieke vra dat pers moet swyg

Verslaggewers het uit die media konferensie gestap in Cologne nadat woordvoerders van die Katolieke Kerk gevra het dat hulle ʼn vertroulike dokument as ooreenkoms moet onderteken wat bepaal dat hulle…

Hong Kong arresteer dosyne demokrate

Met die sogenaamde veiligheids wetgewing wat deur Sjina afgedwing is op Hong Kong, het die polisie se mag vergroot, en in die afgelope tyd is 50 pro-demokrate gearresteer. Die polisie…

Noord Korea erken sy ekonomiese mislukking

Kim Jong Un, die leier van Noord Korea het in die land se Kongres erken dat die ekonomiese doelwitte nie bereik is “in byna elke sektor van die ekonomie” nie…

Grondverskuiwing eis onbekende aantal lewens

Na reddingswerkers vir dae lank gesoek en gegrawe het om moontlike slagoffers te red, was weinig sukses bereik na ʼn massiewe grondverskuiwing wat ook sneeu bevat, in Noorweë op mense…

Venezuela konsolideer kragte in diktatorskap

Uit die hoofstad Caracas word berig dat die diktator, president Nicolas Maduro, besig is om sy magsbasis te vergroot en kragte te konsolideer nadat die opposisie partye besluit het om…

Vredesamesprekings vir Afghanistan hervat

Die regerings van Afghanistan en leiers van die Taliban het in Katar aangekom om die vredesonderhandelings te hervat in die land se hoofstad Doha. Die hervatting volg na ʼn onderbreking…