Daily Archives: January 6, 2021

Terug na Vlak 5 vir SA?

ʼn Woordvoerder van die Minister van die Presidensie het bewerings verwerp dat daar terug beweeg gaan word na Vlak 5 weens die skerp toename wat die afgelope weke ondervind is…

Lewensbrood

31Ook het Israel die magtige daad gesien wat die Here aan die Egiptenaars verrig het. Toe het die volk die Here gevrees en geglo in die Here en aan Moses, sy kneg. Exodus 14

Covid-19 het dalk ook voordele

Soms het die aaklige pes sy voordeel. Alexander Forbes het in die grendel tyd al sy werknemers van die huise af laat werk.  In die tyd het daar meer as 400…

Minister het geslaap met entstof aankope

Die swart vakbond Cosatu sê die Minister van Gesondheid het geslaap toe hy moes beplan en entstof vir Suid-Afrika kon bestel en beding vir vroee aflewering daarvan. Cosatu reken die…

Wêreld Nuusflitse

Iran Iran het beslag gelê op ʼn olie tenkskip wat onder die vlag van Suid-Korea deur die Golf gebied gevaar het onderweg na die Emirate. Iran eis dat sy miljarde…

Sentraal Afrika se president herkies

Faustin-Archange Touadera van Sentraal Afrika Republiek het die afgelope naweek se presidentsverkiesing gewen om ʼn tweede termyn te regeer. Die verkiesing is gehou teen die agtergrond van voortslepende geweld wat…

Nyl dam: Onderhandelings tussen drie lande hervat

Met Ethiopië op die voorpunt om die Nylrivier op te dam sodat ʼn massiewe hidro-elektriese kragopwekking stelsel opgerig kan word, het Egipte en Soedan in ʼn ernstige dispuut met die…

VSA: Nancy Pelosi weer speaker

Die Demokraat van Kalifornië, Nancy Pelosi, wat die afgelope twee jaar speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers was, is met ʼn naelskraap meerderheid herkies. Die Huis van Verteenwoordigers, wat…

VSA: Vreedsame oorgang na Biden regering nodig

Die voormalige hoof van Verdediging is Amerika het gesê die tyd vir bevraagtekening van die verkiesing se uitslae is verby en gevra dat ʼn vreedsame oordrag van gesag nou nodig…

Frankryk: Peugeot en Fiat smelt saam

Die besluit om saam te span het die belofte om die vierde grootste motornywerheid van die wêreld te word as Fiat en Peugeot finaal hande vat. Die samesmelting sal beteken…

Duitser verloor miljoene euro

Dit is byna R200 miljoen wat die wenner van Duitsland se Lotto deur sy vingers laat glip het deur nie sy prys op te eis nie, en dit is die…

VSA: Aangewese Visepresident in kruisvuur

Die nuut verkose president van Amerika, Joe Biden, het sy visepresident aangewys, min wetende dat die vrou hom dalk kopseer kan besorg. Een van die Amerikaanse porno sterre het nou…