Daily Archives: January 5, 2021

Aanspreeklikheid

Die huidige pandemie wat in Suid-Afrika woed en reeds duisende lewens opgeeis het, het in sy tweede fase van verwoesting die werklike feite na die oppervlakte gebring. Van alles wat…

Noord-Kaap gebiede kry ligte reën

Die Noord-Kaap provinsie het die afgelope twee dae ligte reen in sekere dele ontvang en groot vreugde het geheers in veral die Kuruman gebied waar dit nog bitter droog is….

Terug na pasboek ?

Dier kommunisties gesinde ANC regering het klaarblyklik erken dat sy swak poging met die ID kaart wat tans in gebruik is, alweer vervang moet word met iets wat soos die…

Regering belowe 67% ingeënt Desember

Die verwarrende uitsprake van regeringslui en die voorspellings van geleerdes, is alles so botsend dat die waarheid eers oor 12 maande gesien sal word. Die media het saam met die…

Lewensbrood

29  Maar die kinders van Israel het binne-in die see op droë grond getrek. En die waters was vir hulle ‘n muur aan hul regter- en aan hul linkerkant. 30 …

SA se fout met entstof beskikbaarheid

Wetenskaplikes beweer dat die lande van die middel inkomste groep soos wat Suid-Afrika is, maar gewone bedelaar status het omdat die land hom verlaat op die “goedgunstigheid” van die oorkoepelende…

Hospitale was gewaarsku van tweede pandemie

Die regering en die hospitale van Suid-Afrika was reeds in September gewaarsku dat ʼn tweede pandemie op pad is en dat die hospitale hulleself moet gereedmaak vir die aanslag wat…

Vandale takel VSA politici se huise

Die woorde “Waar is my geld” is met spuitverf aangebring op die vensters van die leier van die Senaat, Mitch McConnel, en die speaker van die Huis van Afgevaardigdes, Nancy…

Rekord houding van Moslems gevra

Oostenryk het reeds ʼn rekord stelsel ontwikkel om gegewens van elke Moslem inwoner in die land te hou by die betrokke regerings departement. Die regering van Oostenryk het die stelsel…

Skerp kritiek teen Duitse regering oor entstof

ʼn Vlaag van hewige kritiek stroom in teen die regering van kanselier Angela Merkel omdat nie voldoende voorraad van BioNTech-Pfizer se koronavirus entstof aangekoop is nie. Kritici sê die regering…

Covid: Indië keur eie entstof goed

Uit die hoofstad van Indië word berig dat die owerheid die AstraZeneca entstof van Oxford Universiteit asook ʼn tweede entstof, wat in die Indiese Instituut ontwikkel is, goedgekeur het vir…

Sjina verwerp Taiwan uitnodiging

Die kommunistiese regering in Beijing het ʼn amptelike uitnodiging van die Taiwanese regering van die hand gewys om samesprekings te voer ten einde die spanning tussen die twee lande te…

VSA het 25% van wêreld infeksies

Die VSA het die jaar 2021 ingegaan met ʼn bleek vooruitsig in sy gesondheidsdienste met sowat 25% van die wêreld se totale infeksies. Kenners wys daarop dat die VSA se…

Kongo rebelle dood dosyne burgerlikes

Rebellemagte in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het minstens 25 burgerlikes gedood in die naweek se aanvalle  wat glo as deel van hulle Nuwejaar voorneme is. Die aanval…