Daily Archives: January 4, 2021

Moontlik geen entstof vir SA

ʼn professor verbonde aan die Wits Universiteit, Shabir Madhi, voorsien dat die moontlikheid bestaan dat Suid-Afrika geen koronavirus entstof gaan kry gedurende 2021 nie. Die geleerde beweer dat die blaam…

SA Koronavirus infeksies styg gevaarlik

Die nuwe infeksies van die koronavirus, waarvan die nuwe variant blykbaar die grootste bydraer is vir die dramatiese styging, laat Suid-Afrikaanse hospitale steier. Gedurende Nuwejaarsdag se 24 uur, is ʼn…

Meer gehospitaliseer in tweede pandemie

Dr. Charl van Loggerenberg sê daar is op die oomblik meer mense wat in hospitale behandel word teen die koronavirus as wat op die hoogste piek die geval was met…

Talle betrap wat uit Lesotho wou insypel

 Talle mense van die Berg Koninkryk het gepoog om na Suid-Afrika te kom as onwettige inwoners, maar is deur die polisie vasgetrek. Vanaf die grenspos naby Ficksburg in die Vrystaat…

Lewensbrood

27  En Moses het sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek in sy bedding teruggevloei, en die Egiptenaars het dit tegemoet gevlug. So het die Here dan die…

Honderde gearresteer oor Covid oortredings

Regoor Suid-Afrika het veiligheidsmagte opgetree teen diegene wat nie die nuwe Vlak 3 grendel maatreëls nagekom het nie. In die Verre Noord-Transvaal (Limpopo) provinsie is ongeveer 500 mense aangehou deur…

Motor rubriek – Renault Sandero Turbo Stepway Techroad MT

Die Renault Sandero in sy huidige bouform is ‘n baie gewilde motor. Dit skep die indruk van ‘n sportnuts voertuig maar is eintlik in ‘n vlak van sy eie. Dit…

Iran oortree verryking van uraan akkoord

Iran het reeds die produksie van verrykte uraan vir ʼn geruime tyd oortree deur meer te vervaardig as wat in die internasionale ooreenkoms toegelaat word, en het klaarblyklik die verryking…

Virus: Duitsland se pandemie beloop miljarde euro

Die regering van Bondskanselier Angela Merkel het bereken dat dit die land sowat €1.3 triljoen gaan kos om die totale rekening van die pandemies te vereffen. Een van die prominente…

Hoop en verwagtinge vir 2021

Terwyl volke en nasies regoor die wêreld hulle hoop en verwagtinge ingestel het op die koms van die nuwe kalenderjaar, is daar ook diegene wat waarskuwende woorde uiter van nog…

Vissers moet maskers verantwoordelik hanteer

Die owerheid in die Amerikaanse staat Pennsilvanië versoek en spoor mense en veral die vissermanne aan om nie die gesigsmaskers wat in onbruik is, in die see te stort nie….

Renoster oorblyfsels in Siberië gekry

Navorsers het in Rusland die oorblyfsel van ʼn renoster gevind wat goed bewaar gebly het in die koue Siberië wat na bewering enige iets van 20 tot 50 eeue gelede…

Merkel: Kanselierskap was moeilikste ooit

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het van die geleentheid gebruikgemaak om tydens haar Nuwejaar boodskap aan die volk, ook tyd af te staan om te verwys na wat sy noem,…

EU Handelsooreenkoms goedgekeur

 Kort nadat die Europese Unie die handelsooreenkoms met die Verenigde Koninkryk aanvaar het, het die regering van Boris Johnson die ooreenkoms met ʼn groot meerderheid goedgekeur. Die Verenigde Koninkryk se…