Monthly Archives: January 2021

Biden kanselleer wapen verkope

President Joe Biden van Amerika het minstens twee transaksies van wapen verkope aan Midde-Oosterse lande gekanselleer. Die tydelike staking van die transaksies wat etlike miljarde dollar beloop vir wapentuig was…

Die regering se Covid plan met grond

Die Cyril Ramaphosa regering het die afgelope jaar toegelaat dat fondse wat geoormerk is vir die aankoop van grond vir die agtergeblewenes wat wil boer, eerder gebruik word om aan…

SABC heroorweeg personeel afleggings

Die bestuur van die SABC en sy Raad het glo onderneem om die aflegging van sowat 300 personeellede te heroorweeg nadat gesprek gevoer is met Minister Ndabeni-Abrahams. Die uitsaaier het…

SA se entstof eers in kwarantyn

Die ANC Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize, het in ʼn media onderhoud gesê SA hoop om aan die einde van die jaar die bevolking ingeent te kry wat die…

Lewensbrood

10  En onderwyl Aäron die hele vergadering van die kinders van Israel toespreek, draai hulle na die woestyn toe en meteens verskyn die heerlikheid van die Here in die wolk. 11  Ook het…

Ivermectin as Covid middel toegelaat

Die Suid Afrikaanse Mediese Beheer liggaam (Sahpra)  het toestemming verleen dat Ivermectin gebruik mag word in die behandeling van Covid-19. Prof Helem Rees, voorsitter va Sahpra sê dat die bewyse…

Smokkel handel en die SAPD

Die nuutste verbod op drank verkope het weer die deur oopgemaak vir diegene wat smokkel met drank.  In ‘n dorp in die Wes-Kaap het ‘n persoon tydens die harde grendel…

Biden speel in Rusland se hand

Dit is nie net die optrede en besluit van die Amerikaanse president om die kernwapen ooreenkoms te verleng vir nog 5 jaar wat Rusland se president uitstekend pas nie. Dit…

Joe Biden spring op wa oor Navalny

Vir die eerste keer sedert die Russiese politieke opponent van Poetin vergiftig is, het Joe Biden gister op die wa gespring saam met die leiers van die G7 lande, om…

Rusland tevrede met wapen-ooreenkoms

Die voorstel van die Amerikaanse president, Joe Biden, dat die wapen ooreenkoms met Rusland vir ʼn verdere 5 jaar verleng word wanneer dit in Februarie verstryk, pas President Vladimir Poetin…

Spanning in Nederland oor betogings

Spanning tussen betogers en die Nederlandse regering is aan die toeneem na die ontevredenes nou reeds hulle derde aan van optogte en botsing met die polisie deurgemaak het. Die optogte…

VSA: Demokrate kry teenstand in Senaat

Die haatveldtog van die ver linkse Demokratiese Party in die VSA het glo ʼn bloutjie geloop met hulle maande lange poging om Donald Trump afgesit te kry voor sy termyn…

Venezuela president het wondermiddel

Die omstrede diktator van Venezuela, president Nicolas Maduro, bevorder die “wondermiddel” wat volgens hom pasiënte sal genees, maar sy eie regering swyg soos die graf oor so ʼn moontlikheid. Maduro…

Virus: Wêreld infeksies meer as 100 miljoen

Die Covid-19 koronavirus het nie net die grootste aantal lande van die wêreld se ekonomieë tot hulle laagste vlakke gedwing nie, maar het ook menige lewens geëis.  Daarbenewens het die…

Vryburger Kinderfonds sê dankie

Die Vryburger Kinderfonds het te midde van moeilike finansiële omstandighede wel daarin geslaag om verskeie CVO-skole te hulp gesnel. Die bestuur van die Kinderfonds het in oorleg met die oorkoepelende…

African Bank ook in krisis

Die aankondiging dat African Bank se Hoof Uitvoerende Beampte skielik bedank het, laat die wenkbroue hoog lig onder finansiële instansies en deskundiges. Die Bank se hoof, Basani Maluleke, het glo…

Eskom kan weer beurtkrag begin

Soos in die verlede, kan Eskom weer beurtkrag instel weens die swaar reen wat oor ʼn wye gebied uitgesak het en sy steenkool voorraad so benat het dat dit produksie…

Sigarette: Kommer oor gewapende rooftogte

Sigaret maatskappye wat oor dekades binne die landswette hulle bedryf bestuur het, spreek nou hulle kommer uit oor die toestand in Suid-Afrika waar rowers op onwettige wyse hulle sigarette bekom…

Lewensbrood

5  En op die sesde dag, as hulle berei wat hulle inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat hulle daagliks insamel. 6  Toe sê Moses en Aäron aan al die…

VBS: Al meer verdagtes in hof

Die bedrog en wanbestuur van die bankrot verklaarde VBS Mutual Bank se saak gaan glo Hooggeregshof toe nadat die staat ʼn sertifikaat van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging ontvang…

Baie gaan hulle nie laat inent

Die ANC regering gaan nog baie veldwerk moet doen voordat 34% van die land se inwoners hulle sal laat oortuig om inenting te aanvaar. Sowat 20 miljoen mense in SA…

Nog baie gaan sterf in Verenigde Koninkryk

Ongelukkig gaan die Verenigde Koninkryk se mense nog sien dat nog baie mense gaan sterf van die koronavirus, end it kan nog lank duur voor almal ingeent is om daarmee…

Entstof word internasionale twispunt

Europese lande het miljoene euro se entstof opgekoop voordat die entstof finaal goedgekeur is, en die Europese Unie was namens die lande die koper en betaler terwyl die armer lande…

Tornado ruk VSA Alabama staat

Slegs een persoon het omgekom, maar baie het ernstige beserings opgedoen in die deelstaat Alabama in die VSA nadat ʼn tornado dele van die gebied aan stukke geruk het. Menige…

Suid Sjinese See word al gevaarliker

Sjina se woordvoerder oor militêre aangeleenthede het die afgelope Dinsdag gesê hy sal voortgaan om weer sy militêre oefeninge uit te voer in die Suid Sjinese See gebied. Die opmerking…

Taiwan vreesloos teenoor Sjina

Dinsdag het Taiwannese vegvliegtuie die lugruim deurklief en soms met die klankgrens daarby, die boodskap gestuur dat die land op gereedheid is vir enige aggressie van vyandelike magte.  Die vertoning,…

Polisie gooi traangas na boere in optog

Tienduisende ontevrede landbouers in Indië, wat met hulle trekkers opgeruk het na die hoofstad New Delhi, moes egter ervaar hoe aggressiewe polisiebeamptes hulle met traangas probeer ontwrig. Die landbouers wat…

Russiese offisier vra betoger om verskoning

ʼn Senior Russiese offisier van die polisie het betogers om verskoning gevra nadat polisiebeamptes Saterdag die ondersteuners van Alexei Navalny brutaal teengestaan het terwyl hulle vreedsaam in ʼn optog was….

Nuwe Neckartaldam van Namibië loop oor

 Die Neckartaldam wat in Maart 2020 in gebruik geneem is en opgerig is met die doel om hoofsaaklik lusern te verbou, het met mildelike reëns in die opvanggebied genoeg invloei…

Virus: Pasop vir derde pandemie

Die gegewens wat Dinsdag vrygestel is oor nuwe infeksies, wat n drastiese daling in getalle getoon het, is geen rede om te dink alles is reg en die virus se…

As dit alles waar is van Zuma….

Die Zondo Kommissie oor Staatskaping moes die week hoor van beskuldigings wat teen Jacob Zuma gemaak word, wat nie net skokkend is nie, maar wat ook as dit die waarheid…

Uit my Kuierkombuis

Ons het twee weke gelede begin gesels oor eiers. ‘n Goedkoop proteïen wat in vele geregte gebruik word,  maar wat ook net so genuttig kan word. Eiers is ‘n byna…

Lewensbrood

3  En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die Here gesterwe toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het!…

ANC maak vreemd gereed vir verkiesing

Die ANC het op sy pas afgelope Lekgotla byeenkoms n vreemde klank laat hoor wat slegs as verkiesings plan van omkopery gesien kan word. Dit is die mening van ʼn…

ANC se inenting veldtog bevraagteken

Sowat 1,25 miljoen mense verbonde aan gesondheidsdienste en private gesondheidsdienste is die mense wat eerste ingeënt gaan word. Die tweede fase sal glo die deel van die bevolking wees wat…

Wêreld Nuusflitse

Rusland President Poetin het gesê die paleis wat Alexei Navalny na verwys as deel van die president se rykdom, behoort nie aan hom nie en is ʼn misleidende bewering. Poetin…

Polemiek bars los oor entstof doeltreffendheid

Die Britse-Sweedse farmaseutiese reus AstraZeneca sê in ʼn verklaring die Duitse media se berigte waarin beweer word dat die koronavirus entstof wat hulle vervaardig, slegs ʼn 8% doeltreffendheid het by…

Indiese landbouers ruk op met trekkers

ʼn Massiewe konvooi van trekkers wat deur ontevrede landbouers in Indië  die snelweë se voertuie tot stilstand gedwing het is besig om opslae te veroorsaak in die land. Tienduisende landbouers…

Olie tenkskepe van Iran geblokkeer

Indonesië het bekendgemaak dat sy kuswag die een olie tenkskip wat onder die vlag van Iran vaar en nog ʼn tenkskip van Iran wat onder die Panama vlag vaar, tot…

Suid Sjinese See word oorlog brandpunt

Die Amerikaanse Vloot stuur dikwels van sy oorlogskepe en die Lugmag van sy vliegtuie na die Suid Sjinese See gebied om sy “spiere se oefening “ op te skerp. Die…

Sjina en Indië in erge spanning gewikkel

Skermutselings en ʼn oor-en weer- skietery tussen Sjinese en Indiese soldate op die grens van die Himalaja gebied het in die afgelope vier dae ontwikkel tot ʼn plofbare situasie. Gerugte…

Estland kry eerste vrou as premier

Kaja Kallas, die politieke leier  van die Balkanstaat Estland is die eerste vrou om premier te word nadat haar gematigde regse party daarin kon slaag om ʼn nuwe regering saam…

Amerikaanse verdeeldheid

Dit was Donald Trump wat met sy kreet “Maak Amerika weer groot” wat die eerste verdeeldheid waargeneem is toe hy die Obama ooreenkomste die een na die ander omgekeer het…

Eloise sikloon bring reën na SA

Deurdringende reën word in Sentraal Transvaal verwag vir die hele week, maar stortreën word in die noordoostelike dele van Transvaal, en Natal verwag. Verskeie dorpe in die streek asook die…

Rooibos oes lyk belowend

Die rooibos oes vir die 2020/21 lyk belowend.  Boere is reeds volut besig om te oes en die lewering in Januarie 2021 oorskry reeds 150 ton per dag – dit…

Laaste loopgrawe

Dit is opmerklik dat gemeenskappe en gemeenskapsleiers skielik na vore kom om entiteite te verskans of te beskerm teen oorname of tot totale verlies.  Fasiliteite in dorpe soos sport- en…

Lewensbrood

1  TOE hulle van Elim af wegtrek, het die hele vergadering van die kinders van Israel in die woestyn Sin gekom, wat tussen Elim en Sinai lê, op die vyftiende dag…

Verhurings bedryf herstel traag

Die geweldige afname in aanvraag na woonplekke vir huurders wat in 2020 die bedryf tot ʼn laagte punt gedruk het weens die maandelange pandemie en inperkings, laat die herstel veel…

Alkoholiese drank steeds te koop

Soos wat die regering se verbod op die verkoop van sigarette ʼn totale mislukking was, net so maak smokkelhandelaars nou voluit gebruik van die geleentheid om hulle drank te verkoop….

SpaceX maak tegnologiese deurbraak

Die ruimtevaart tegnoloog Elon Musk, het geskiedenis gemaak met sy jongste prestasie toe ʼn enkel Falcon 9 vuurpyl die draer was van meer as 140 satelliete en ander ruimteskip toebehore…