Vrydag geen uitgawe

Lesers moet asseblief kennis neem dat Die Vryburger Vrydag, 1 Januarie 2021, geen nuwe berigte sal bied nie, en dus eers weer op Maandag, 4 Januarie voortgaan soos gewoonlik.

Die redaksie vertrou dat die getroue lesers van Die Vryburger ʼn aangename Nuwejaarsdag sal geniet en self ook ʼn ruskansie saam met familie en vriende sal deurbring.