Nuusflitse

Twee salarisse

In Noord-Transvaal is die bewering gemaak dat Willy Mosoma twee salaristjeiks kry as regerings werker. Hy kry salaris as woordvoerder van die Sekhukhune burgemeester, en kry sy tweede salaris as woordvoerder van die provinsie se premier, ene Stan Mathabatha.

Oos-Kaap virus

Die Oos-Kaap sal dringend met inperkings maatreëls belas moet word as die streek nie die sentrum vir die dood van baie mense wil wees nie, want lyke lê in hospitale op mekaar gepak van koronavirus sterftes wat onhanteerbaar word, terwyl die nuwe infeksies steeds styg en dus die Wes-Kaap nadelig beïnvloed.

Mosie misluk

Die Mosie van Wantroue wat teen Cyril Ramaphosa ingestel is in die afgelope sitting van die parlement, het klaaglik misluk, veral omdat sommige opposisiepartye geweier het om die mosie te steun, en het die Rooi brigade met “rooi gesigte” hulle poging gesien misluk.