
Die Verenigde Koninkryk bied werk aan mense met bepaalde kwalifikasies, en die onderstaande lys is ʼn riglyn vir mense wat dit oorweeg om daarheen te verhuis.
Aktuarisse, ekonome en statistikus
Argitekte en kunstenaars
Biochemiese wetenskaplikes
Chefs
Chemiese wetenskaplikes
Siviele, meganiese en elektries ingenieurs
IT deskundiges
Geneeskundiges, verpleegkundiges en verwante beroepe
Veeartse en wetenskaplikes
Die VK is egter bekend daarvoor dat Suid-Afrikaners wel gewild is om in diens geneem te word weens hulle hardwerkende eienskappe, maar dat bevordering slegs in uitsonderlike gevalle bo die van burgers van die land geskied.
Nuutste kommentaar