Daily Archives: December 31, 2020

Besware teen ANC se verbod op godsdiens byeenkomste

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“AFRSP”) veroordeel die kommunistiese ANC-regering se absolute verbod op godsdienstige, en politieke, byeenkomste vir twee weke in terme van noodtoestand-regulasies 36(3) en 36(4) onderskeidelik, gedateer 28…

Ons betuig meegevoel

Die Afrikaner Selfbeskikking Party het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van die Hoofsekretaris van die Herstigte Nasionale Party , mnr. Louis van der Schyff, op Maandag 28 Desember…

Gesagsperke ingestel deur die Drieenige God

Die Alliansie het kennis geneem van die regering se arbitrêre sluiting van eredienste (en ander kerklike roepingspligte), welke optrede nie net inbreuk maak op vrye aanbidding nie, maar wat ʼn…

Vrydag geen uitgawe

Lesers moet asseblief kennis neem dat Die Vryburger Vrydag, 1 Januarie 2021, geen nuwe berigte sal bied nie, en dus eers weer op Maandag, 4 Januarie voortgaan soos gewoonlik. Die…

Uit my Kuierkombuis

Gedurende hierdie deurmekaar jaar,  was ons verplig om vir ‘n tyd te moes rustig word en te waardeer wat rondom en naby ons is.   Dit was nogal my ervaring.  Ek…

Voorspoedige 2021

Die redaksie van Die Vryburger sowel as die bestuur die die Kinderfonds wil langs hierdie weg aan elke leser en donateur ʼn geseënde en voorspoedige 2021 toewens, met die hoop…

Lewensbrood

25  En Hy het die wiele van hulle strydwaens laat insak en hulle met moeite laat voortgaan. Toe sê die Egiptenaars: Laat ons van Israel af wegvlug, want die Here stry vir…

Spesiale perspektief – Covid Rubikon

Die blatante aanval op Christelike kerke, vervat in die nuutste Covid-inperkings regulasies, ontlok insiggewende reaksie. Enersyds gons die sosiale media. Andersyds is openbare figure en (self-aangestelde) leiers doodstil … Die…

Virus maskers besoedel see

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) is waarskynlik bewus daarvan dat sowat 2 miljard virus gesigsmaskers in oseane van die wêreld beland het en die seelewe bedreig. Die opspraakwekkende bevinding het…

Regering word bevraagteken oor COVID

TLU SA maak staat op bewese wetenskaplike feite om keuses oor enige sake te maak. Die regering behoort, gegewe die beskikbare wetenskaplike inligting, sterk riglyne uit te vaardig vir individue…

Boeing 737 weer in die lug

Die eerste vlug in die VSA is uitgevoer deur die Boeing 737 Max wat nou reeds vir twee jaar op die grond moes bly tot opgraderings gedoen is om die…

Nuwe virus variant bereik talle lande

Die Verenigde Koninkryk (VK) het ʼn nuwe rekord aantal infeksies geregistreer toe meer as 53,000 nuwe gevalle aangemeld is, wat die land se gesondheidswerkers aanspoor om die inenting veldtog te…

Rusland vervolg Navalny weereens

Die Kremlin se grootste kritikus, Alexei Navalny, wat ook leier van die opposisie party is, word hierdie keer vervolg weens beweerde bedrog en Russiese ondersoekers is besig om die tersaaklike…

Spanje hou rekord van entstof weiering

Spanje se Minister van Gesondheid, Salvad Illa, sê ʼn lys kan opgestel word van private persone wat weier om die koronavirus entstof te aanvaar. Hy sê die hou van so…

EU eis dat Sjina joernalis vrylaat

ʼn Sjinese verslaggewer is gearresteer en in die tronk gestop nadat sy in een van haar berigte, dekking verleen het van die regering se hantering van die koronavirus pandemie wat…

Massiewe aardbewing skud Kroasië

Verslae wat pas ontvang is dui daarop dat die Oos-Europese staat kroasie ʼn swaar aardbewing gehad het wat selfs ʼn kind se lewe geëis het. Paniekbevange inwoners van Zagreb het…