Werk vanaf woonplek gaan lank voortduur
Opnames wat gemaak is toon dat maatskappye die gebruik om personeel van hulle woonplekke te laat werk, nog lank sal voortgaan, en sommige instansies reken dit is ʼn nuwe, maar…
Opnames wat gemaak is toon dat maatskappye die gebruik om personeel van hulle woonplekke te laat werk, nog lank sal voortgaan, en sommige instansies reken dit is ʼn nuwe, maar…
Taxi geweld is verantwoordelik vir die dood van minstens sewe mense, en ses is gehospitaliseer en verkeer in ʼn ernstige toestand. Die geweld het in die Oos-Kaap losgebars en lede…
Die koronavirus se nuwe variant is besig om die tweede pandemie erger te maak as die eerste een wat in Suid-Afrika gewoed het. Die nuwe variasie koronavirus wat nog veel…
19 En die Engel van God wat voor die leër van Israel uit getrek het, het daar weggegaan en agter hulle aan getrek. En die wolkkolom het ook voor hulle…
Terwyl die Verenigde Koninkryk spartel met die nuwe variasie koronavirus wat in die land ontwikkel het, kry die Britte nog ʼn terugslag deur verskeie mense uit Suid-Afrika te vind wat…
Wanneer daar teruggegaan word in die geskiedenis van die oorloë in die 1940’s, dan het die Jeep daardie jare al sy gewilligheid en vermoë bevestig. Deur die jare het daar…
Duisende vragmotors het die afgelope twee dae deur die grenspos van Dover, Engeland beweeg nadat die Franse owerheid die grens oopgestel het vir vragmotors waarvan die insittendes negatief getoets het…
Lyubov Sobol, die politieke vennoot van Alexei Navalny, en opposisie van die Poetin bewind van Rusland, is deur die polisie in Moskou gearresteer. Sy is een van President Vladimir Poetin…
Dit is bekend dat virusse van hulle eienskappe verloor, en meestal ook nuwe eienskappe by kry, soos wat daar tans al tientalle variasies is van die HIV virus. In die…
Die regeringsmagte van Ethiopie het meer soldate na die Benishangul-Gumuz gebied ontplooi nadat gewapende militante meer as ʼn 100 burgerlikes gedood het. Die Eerste Minister, Abiy Ahmed, het bevestig dat…
Terwyl die hele Verenigde Koninkryk ʼn sug van verligting gee, en die Europese Unie tevrede is dat ʼn marathon sessie van onderhandelings byna afgehandel is, kom die onderhandelaars weer die…
Die uittredende president van Amerika, Donald Trump, sê die beoogde wetgewing van die Verdedigingsmag is ʼn geskenk aan Rusland en Sjina en beperk enige toekomstige administrasie se vermoë om VSA…
Verlede Donderdag was die 1 miljoen merk reeds verbygesteek van mense wat in die VSA inenting gekry het met die koronavirus entstof, en die afgelope naweek is die twee miljoen…
Nuutste kommentaar