Daily Archives: December 24, 2020

Teen-korrupsie polisieman is korrup

ʼn Polisiebeampte van die Natalse Teen-korrupsie Eenheid is betrap dat hy omkoopgeld ten bedrae van R5,000 geneem het. Die senior polisiebeampte het na sy arrestasie die nag agter tralies deurgebring,…

Uit my Kuierkombuis

IN die voorlaaste week van die jaar 2020,  gaan ons ‘n heerlike bolletjie vol lekkerte maak.  Die resep het ek by my Ma gekry en sy het dit gewoonlik vir…

Lewensbrood

17  En Ek, kyk, Ek sal die hart van die Egiptenaars verhard, sodat hulle agter hulle aan gaan. En Ek wil My verheerlik aan Farao en sy hele leërmag, aan sy…

Sisulu maak onhaalbare beloftes

Minister Lindiwe Sisulu het belowe dat die Manipulee inwoners binne vier maande 2,800 nuwe huise gaan kry want sy het kontak met die provinsiale owerheid. Die ongelooflike belofte is gemaak…

Stryd woed tussen OB en Ace

Die ANC se Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, wat die voormalige premier van die Vrystaat is, het skerp gereageer op die tweede verslag van die Openbare Beskermer (OB)r. Magashule het die OB,…

Beitbrug fiasko eis lewens

Die krisis by die Beitbrug grenspos het reeds die lewe van twee Zimbabwe vroue geëis weens uitputting omdat die verkeer nou reeds dae lank teen ʼn slakkepas beweeg omdat elke…

AstraZeneca: Entstof effektief teen variasie

Kort nadat Pfizer-BioNTech aangekondig het dat sy entstof effektief sal wees teen die variasie koronavirus wat in SA en die Verenigde Koninkryk gevind is, het AstraZeneca gesê die entstowwe wat…

Trump vra meer geld vir Noodfonds

Die uittredende Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê dit is skandelik dat individue wat werkloos is, met $300n per week moet leef en versoek die Amerikaanse Kongres om die bedrag…

Brexit: Eu en VK kom ooreen

Minstens twee amptelike verteenwoordigers het uitgelek dat die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk uiteindelik ʼn handelsooreenkoms bereik het wat ook die visbedryf sal insluit. Na verwagting sal die amptelike…

Frankryk maak VK grens oop

Na indringende samesprekings op die hoogste diplomatieke vlak tussen die Verenigde Koninkryk en Frankryk, het laasgenoemde onder sekere voorwaardes, die pad oopgestel tussen die twee state. Meer as 3,000 vragmotors…

Honderde vragmotors gestrand in Europa

Honderde groot vragmotors met voedsel wat afgelewer moet word, is gestrand op snelweë en selfs op ʼn lughawe se aanloopbane weens die onsekerheid met Covid en Brexit. Die toegang is…

Rusland dagvaar ambassadeurs oor Navalny

Rusland het sy woede openbaar deur nou na maande verloop het, verskeie lande se ambassadeurs te dagvaar oor die vergiftiging van die opposisieleier Die ambassadeurs van Duitsland, Swede en Frankryk…

Belarus: Opponente begin hofgeding teen president

Die Belarus opposisieparty se leier en presidentskandidaat, Svetlana Tikhanovskaya het saam met haar koalisie vennoot Maria Kolesnikova, ʼn hof stryd teen die president begin. Die land se vervolgingsgesag het ook…