Baie dankie
Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds wil langs hierdie weg sy dank en opregte waardering oordra aan die donateurs wat die afgelope jaar so mildelik bygedra het tot die Fonds…
Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds wil langs hierdie weg sy dank en opregte waardering oordra aan die donateurs wat die afgelope jaar so mildelik bygedra het tot die Fonds…
Die eienaars en redaksie van Die Vryburger wens elke Christen gelowige leser, asook hulle geliefdes ʼn wonderlike Christusfees toe. Mag u almal die Vrede van Jesus Christus ervaar, en mag…
Die menings oor hoe om SA te red is legio – die meeste gaan egter mank aan werklikheids-begrip, sowel as aan beginsel. Om die land te herstel “in samewerking met…
15 Toe vra die Here vir Moses: Wat roep jy na My? Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet wegtrek. 16 En jy, hef jou staf op en steek jou hand…
Die hof het bevind dat die OB, Bushisi Mkhwebane, wel verkeerd was in terme van die wet end at die ANC se Minister Pravin Gordhan se besluit heeltemal binne die…
Die Sekretaris-Generaal van die ANC, Ace Magashule, kry nou ook die wind van voor van die kant van die Openbare Beskermer wat wys op sy beweerde gruweldade van die verlede….
Die hoogste hof van die Oos-Europese staat Kosovo het beveel dat die land ʼn nuwe verkiesing moet hou aangesien die bestaande regering onwettig is. Die opvolg verkiesing moet binne 40…
Die volgende generasie vegvliegtuie, nuwe missiel stelsels en ander opgraderings van sy militêre mag is hoog op die agenda van die Japanese regering. Japan het begin om sy verdedigings begroting…
ʼn Prominente Russiese wetenskaplike wie ook ʼn belangrike rol vervul het in die ontwikkeling van die land se eie koronavirus entstof, is op ʼn vreemde manier gedood. Hy is gevind…
Die nuwe variant van die koronavirus wat in Brittanje ontstaan het, is besig om lande te raak, en gevolglik word vliegtuie se vlugte vanaf die Verenigde Koninkryk (VK) deur ander…
Miljarde dollar in handelswaarde tussen die Verenigde Koninkryk (VK) en die Europese Unie (EU) hang aan ʼn dun draad terwyl die verskille oor vissery regte in die Britse seewater gebied…
Die Amerikaanse regering het in die Huis van Verteenwoordigers goedgekeur dat miljarde dollar bewillig word vir noodhulp weens die uitwerking van die koronavirus pandemie. Die Demokraties beheerde Huis het na…
Baie pro-demokrate in die Sjinees beheerde Hong Kong het maskers gedra om hulle teen identifikasie te beskerm en om daarmee ook te voorkom dat hulle koronavirus infeksie opdoen. Die maskers…
Nuutste kommentaar