Erger as Egiptiese plaag
Die eerste besoedeling van die wêreld met die Sjinees ontwikkelde koronavirus was erg genoeg om lande ekonomies te kasty en menige regerings het in 2020 met verkiesings tot ʼn val…
Die eerste besoedeling van die wêreld met die Sjinees ontwikkelde koronavirus was erg genoeg om lande ekonomies te kasty en menige regerings het in 2020 met verkiesings tot ʼn val…
Die saga rondom die Covid epidemie kry nie klaar nie. Skielik is daar ‘n mutasie of “variant” van die virus gevind nl. 501v2. Die virus gaan glo veral die jonger…
So het 16 Desember 2020 gekom en gegaan. Daar was vele feeste gehou wat verblydend was, daar was ook by van die feeste jonger mense met hul kinders. Dit beteken…
Terwyl Suid-Afrika teen ʼn sneller pas die tweede koronavirus pandemie moet trotseer, het nuwe ontdekkings die situasie verder laat versleg. ʼn Nuwe vlaag van infeksies, wat wissel tussen 8,000 en…
13 Maar Moses het aan die volk gesê: Wees nie bevrees nie, staan vas en aanskou die verlossing van die Here wat Hy vandag vir julle sal bewerk; want soos julle die Egiptenaars…
Die verkeer na veral die Natalse kusgebiede het uit die Sentraal Transvaal provinsie skerp toegeneem, en Sondag was die uitvloei sowat 1,500 voertuie per uur. Die toename is verwag nadat…
Malawi ʼn Kroeg eienaar van Malawi het in ʼn drink kompetisie 10 bottels Gin en ander alkoholiese drank gedrink in ʼn poging om te wen, en kort daarna is die…
Persone wat weier om ingeënt te word teen die Covid-19 koronavirus, behoort sekere mediese voordele te verbeur, sê ʼn Duitse genetikus. Hy sê sulke persone is die draers van die…
Die regering van Sentraal Afrika Republiek word deur rebellemagte gedreig en waarsku dat aanvalle gedoen gaan word op die land se hoofstad kort voor die presidentsverkiesing van 27 Desember. Die…
Medici sê dat hulle vasgestel het mense wat erge allergieë het, moet probeer om sekere koronavirus entstof soorte te vermy indien een entstof die pasiënt nadelig geraak het. Dit gebeur…
Een van die ergste sneeustorms in dekades het chaos veroorsaak en meer as ʼn duisend motors wat oornag vasgevang op paaie in die land. Die geweldige storm het sneeu in…
Swede het hom deurgaans verlaat op die mense se oordeel om self goeie dissipline te handhaaf om die verspreiding van infeksie met die koronavirus, te beperk. Nadat die Sweedse koning…
Die miljardêr, Elom Musk, se Tesla vervaardigings aanleg naby Berlyn het uiteindelik die groen lig gekry om voort te gaan met die oprigting van die aanleg. Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog…
Indië is nou die land wat die tweede hardste getref word deur die Covid-19 koronavirus, alhoewel ʼn geringe afname in nuwe infeksie gevalle geregistreer is. Die land is egter besig…
Nuutste kommentaar