OB aangekla vir meineed
Busisiwe Mkhwebane, die Openbare beskermer van Suid-Afrika, is aangekla vir meineed en moet in die landdroshof van Pretoria verskyn. Sy word aangekla vir drie voorvalle van meineed wat reeds in…
Busisiwe Mkhwebane, die Openbare beskermer van Suid-Afrika, is aangekla vir meineed en moet in die landdroshof van Pretoria verskyn. Sy word aangekla vir drie voorvalle van meineed wat reeds in…
Die voormalige Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het waarskynlik ook ʼn bedekte verbintenis gehad met die Gupta familie, gesien in die lig van die uitlatings van sy vrou. Norma,…
Dit is belangrik dat ons die beginsel stel: Geloftedag en ons volks-Gelofte is uniek aan ons volk – minstens aan daardie kwynende volkskern wat nog opreg Christelik lewe. Dit het…
Die sterftes weens Covid-19 infeksie is besig om skerp styging te toon, en die groot infeksie getalle wat tans aangemeld word, bied rede tot onrus en kommer. Die totale sterftes…
9 En die Egiptenaars het hulle agtervolg — al Farao se perde en strydwaens, sy ruiters en sy leërmag — en hulle ingehaal terwyl hulle in die laer gestaan het by die see…
Die Vaaldam se watervlak het aansienlik verbeter in die afgelope maand, en op 17 Desember het die waterinhoud tot byna 43% gestyg terwyl baie reen in die opvanggebied nog nie…
Dit is ongeveer twee jaar dat die Ford Figo sy opwagting op ons land se paaie gemaak het. Die Ford bevind dit in ‘n baie kompeterende mark maar die Figo…
Byna vier jaar na die joernalis van Meksiko, Miroslava Breach, geskiet is net buite haar woonhuis, het die owerheid se vervolgingsgesag die destydse burgemeester van die dorp as verdagte gearresteer….
Die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie het weer vasgeval en is die pessimisme hoorbaar wanneer beide kante verslag lewer oor die vordering in onderhandelings . Die uitsprake oor ʼn…
Veiligheidsmagte van Nigerië het bevestig dat sowat 350 skoolseuns gered is wat vroeer deur vyandelikes ontvoer is uit die noordwestelike deel van die land. Die hereniging van die seuns met…
Die VSA het gereageer op die Russiese president se beskuldiging oor die begin van ʼn nuwe wapen wedloop en sê die VSA se voorstelle om ʼn ooreenkoms te tref rakende…
Swede het sedert die begin van die Covid bedreiging geweier om soos die res van die wêreld, grendel maatreëls toe te pas. Met verloop van tyd het Swede egter rekord…
Die nuwe aanslag van kuberkrakers op die SolarWinds is deel van die aanslag wat vroeër op die ander Amerikaanse departemente uitgevoer is. Die VSA se Kuberkraker Sekuriteit Agentskap het gewaarsku…
President Vladimir Poetin van Rusland sê as Rusland die opposisieleier vergiftig het, sou hy dood gewees het. Daarmee wil Poetin sy land en die owerhede vry spreek en alhoewel die…
Nuutste kommentaar