SA in massiewe groot virus pandemie
Waar daar enkele weke gelede gehoop is dat die koronavirus nie n tweede pandemie in Suid-Afrika gaan begin nie, is die teenoorgestelde nou bewaarheid. Zeli Mkhize, die Minister van Gesondheid…
Waar daar enkele weke gelede gehoop is dat die koronavirus nie n tweede pandemie in Suid-Afrika gaan begin nie, is die teenoorgestelde nou bewaarheid. Zeli Mkhize, die Minister van Gesondheid…
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, se grootdoenerige optrede by die strande gaan hom duur te staan bring, want opposisiepartye is nie tevrede met die wyse waarop hy sy gewig…
‘n Staatmaker resep wat jy maar altyd byderhand kan hou, is die volgende resep vir ‘n skudkors. Die kors kan oor enige gaar oorskietvleis, hetsy net so of aangevul met…
6 Daarop het hy sy strydwa ingespan en sy manskappe saam met hom geneem. 7 En hy het seshonderd uitgesoekte strydwaens geneem en al die ander strydwaens van Egipte, en die…
Die ANC se Integriteit Komitee het aanbeveel dat die party se Sekretaris-generaal, Ace Magashgule, eerder sy pos moet ontruim. Verbasing is uitgespreek deur waarnemers wat van mening was dat die…
Dit het tyd geword dat daar ‘n reddingsplan vir die sukkelende Landbank opgestel word, en landbouorganisasies moet die voortou neem.TLU SA ontvang al hoe meer navrae van landbouers oor waar…
Busiswe Mkhwebane, Suid-Afrika se Openbare Beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is tydens sy regering, word beskou as ʼn senior amptenaar waarvan die wêreld om haar besig is om in…
Die bestuur het met waardering kennis geneem van die reeks inbetalings wat deur gemeentes en individuele persone gemaak is wat die hulp aan CVO-skole in 2021 aansienlik gaan verbeter. Teen…
Kapers waarvan hulle oorsprong nie bekend is nie, was daartoe in staat om in die VSA se Federale Departement en die Tesourie binne te dring. Die Amerikaanse regering het bevestig…
Die Sjinese ruimtetuig wat op ʼn spesiale sending na die maan gestuur is, het glo die monsters van die oppervlakte versamel en daarna teruggekeer na die aarde. Die kapsule waarin…
Ursula von der Leyen, president van die Europese Kommissie, het gewaarsku dat die lang tyd van verskille met die Verenigde Koninkryk om ʼn handelsooreenkoms te bereik, kan skipbreuk ly as…
Die Europese Unie (EU) het bevestig dat hy die finansiële hulp wat aan Ethiopië toegewys is in hulle begroting, eers teruggehou gaan word. Die EU wys daarop dat die konflik…
ʼn Egiptiese kunswerk wat na raming meer as 5,000 jaar gelede gemaak is, is onlangs in ʼn sigaar houer gevind. Die Egiptiese antieke werk van die Koningin van die Groot…
Nuutste kommentaar