Daily Archives: December 17, 2020

TLU SA lewer kommentaar oor nuwe minimum lone

Die regering moet heeltemal van ‘n minimumloon afsien totdat die ekonomie groei en werkloosheid afneem. Daarom het TLU SA amptelik kommentaar gelewer oor die voorgestelde minimumloon van die Nasionale Minimumloon…

Covid-19 vs moord rekords

Die vrae rondom die griep epidemie word by die dae meer en meer. Verder word getalle van die pandemie skielik vergelyk met moord syfers  Die nuutste gril is om aan…

Covid en die SA Gesondheidsdiens

Die groot droom van een oorkoepelende gesondheidsdiens vir al die inwoners van Suid-Afrika is weer in die kollig geplaas rondom die Covid epidemie.  Dat die regering die Nasionale Gesondheidstelsel gaan…

Lewensbrood

4  En Ek sal Farao se hart verhard, dat hy hulle agtervolg; en Ek wil My aan Farao en sy hele leërmag verheerlik, en die Egiptenaars sal weet dat Ek die Here is. En…

Eskom verwag reuse verlies

Die Suid-Afrikaanse krag voorsiener Eskom, voorsien ʼn reuse verlies vir die jaar op finansiële gebied, en die knelpunte bly vassteek nadat aangekondig is dat ʼn wins van R83 miljoen in…

Strande veiliger as koop sentrums

Die opelug van Suid-Afrikaanse strande is wel veiliger as die inkopie sentrums waar mense nader aan mekaar beweeg terwyl die oop ruimtes van strande ʼn veiliger plek is om in…

Geloftedag wyd deur volk ondersteun

Ten spyte van die inperkings wat heers in Suid-Afrika, het volksgenote met entoesiasme hulle belofte gestand gedoen, en is baie Geloftefees byeenkomste gehou. In Transvaal is daar min dorpe of…

Britte: Geen nodigheid vir buffer voedsel nie

Brittanje se sekretaris vir sakeondernemings, Alok Sharma, sê hy is oortuig daarvan dat die voorsieners van lewensmiddele die voorsiening sal handhaaf te midde van die moontlikheid dat ʼn handelsooreenkoms dalk…

VSA inenting veldtog het begin

Die VSA het afgeskop met ʼn massiewe logistiese poging om koronavirus entstof regoor die Verenigde State te versprei sodat inentings reeds Maandag 14 Desember kon begin. Die eerste besending entstof…

Maleisië vries miljoene Rand se dwelmmiddels

Die owerheid in Maleisië het beslag gelê op ʼn rekord bedrag van kristal metamfetamien dwelmmiddels  wat beskou word as ʼn oorwinning vir die land wat so lang stry teen dwelmmiddels…

Nuwe aanval op Saoedi olie skip

Die skeepsmaatskappy Hafnia sê in ʼn verklaring dat “eksterne bronne” verantwoordelik is vir die ontploffing en brand van een van sy olie tenkskepe, die BW Rhine, terwyl dit onderweg was…

Covid slaan weer toe oor lande

Die koronavirus slaan weer toe regoor die wêreld, en regerings ondervind moeite om inwoners sover te kry dat hulle die veiligheid maatreëls gehoorsaam. In Nederland het die verspreiding skerp toegeneem…

Brexit: Sperdatum aangebreek, gesprek gaan voort

Alhoewel die sperdatum reeds bereik is vir handelsooreenkoms tussen die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk, het die president van die Europese Kommissie en die Britse Eerste Minister besluit om…