Daily Archives: December 15, 2020

Geen uitgawe Woensdag

Woensdag 16 Desember is dit Geloftedag, en sal daar gevolglik geen nuwe berigte verskyn op Die Vryburger nie, en sal ʼn volgende uitgawe eers Donderdag wees. Soos dit nou reeds…

Is ons nog Geloftevolk?

Woensdag, 16 Desember, is dit weer Geloftedag, en sal duisende Boere-Afrikaners die Gelofte van Bloedrivier nakom en in dankbaarheid weer die Bloedrivier Gelofte aanhoor en stilswyend bekragtig. Maak dit van…

Kurt Darren gesin in ongeluk

Die sanger Kurt Darren se gesin was in ʼn motor ongeluk betrokke, maar die sanger sê niemand het ernstig seergekry nie. Alhoewel die Volkswagen op die linkersy tot stilstand gekom…

Afdanking van Nkosazana Dlamini-Zuma geëis

Politici aan opposisie partye se kant het die uitspraak verwelkom wat in die Hooggeregshof van die Wes-Kaap gelewer is oor die verbod op sigaret verkope gedurende die eerste 4 maande…

Eksamens: Hof beslis teen ANC regering

Regter  Norman Davis het die besluit van die ANC minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga dat Wiskunde en Wetenskap deur alle matrieks oor geskryf sal word, van die tafel afgevee….

Lewensbrood

1 TOE het die Here met Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet omdraai en laer opslaan voor Pi-Hágirot, tussen Migdol en die see. Reg teenoor Baäl-Sefon…

Verbod op sigaret verkope is ongrondwetlik

Die tabak reus, Britse Amerikaanse Tabak maatskappy, Japan Tabak Internasionaal en ander instansies het getriomfeer oor die ANC se minister Dlamini Zuma en die ANC regime. Die Wes-Kaap afdeling van…

Suid-Afrikaners moet kommentaar lewer oor Onteieningswe

TLU SA moedig Suid-Afrikaners aan om teen die wysiging van die bestaande Onteieningswet (Wet 63 van 1975) kommentaar te lewer.Die parlementêre portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur het einde November…

Switserland vries Belarus beleggings

Switserland het die beleggings van President Alexander Lukashenko van Belarus gevries in opvolging van die president se kullery tydens die presidentsverkiesing. Switserland het voorheen ʼn reis verbod teen die president…

Wêreld Nuusflitse

Indië Meer as ʼn week nadat die landbouers in Indië protes optogte gehou het teen die regering se landbou beleid, het die land se premier in ʼn toespraak gesê die…

Texas poging deur hof verwerp

Die poging van die Amerikaanse deelstaat Texas, en die ander deelstate wat hom steun, se pogings om nuwe stelsels in plek te kry tydens presidentsverkiesings, het weereens misluk. Die regspan…

Brexit: Geen ooreenkoms sterk moontlikheid

Berigte uit Brussel dui daarop dat ʼn handelsooreenkoms tussen die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk nie bereik gaan word nie. Alhoewel goeie vordering gemaak is op verskillende punte wat…

Joernalis in Iran tereggestel

Die regering van Iran het na afloop van ʼn verhoor, besluit om die joernalis Ruhollah Zam, se lewe te beëindig met ʼn teregstelling omdat te veel geskryf en gesê is…

Virus: Duitse hospitale onder druk

ʼn Duitse geneesheer wat diens doen in die Intensiewesorg Eenheid van die hospitaal het erken dat die Hoësorg Eenheid onder erge druk verkeer weens die invloei van nuwe pasiënte met…

Rusland bou pyplyn ongeag VSA sanksies

Die gas pyplyn wat vanaf die Russiese olievelde gas sal Vervoer na Duitsland, se bouwerk gaan voort te midde van die sanksies wat Amerika teen Rusland ingestel het. Die reuse…