Teenstrydige berigte oor entstof
Die eerste berigte wat ontvang is, het daarop gesinspeel dat Suid-Afrika eers teen die middel van 2021 koronavirus entstof sal ontvang, maar die jongste bewerings is gemaak dat entstof nog…
Die eerste berigte wat ontvang is, het daarop gesinspeel dat Suid-Afrika eers teen die middel van 2021 koronavirus entstof sal ontvang, maar die jongste bewerings is gemaak dat entstof nog…
Die Afrikaner dorpie Orania wat deur prof. Carel Boshoff tot stand gebring is, het oor die jare as “blanke tuisland” geopereer, maar nou is daar moontlik ʼn hofsaak aan die…
Rosey Resondt, ʼn 45-jarige brigadier in die Suid-Afrikaanse Polisie het R500,000 ontvang van die vlugtende pastoor Bushiri, en sy is in diens van die SAPD Nasionale Misdaad Eenheid. Die brigadier…
Die beslissing van die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, dat die wiskunde vraestel deur die matrieks oor geskryf moet word weens die lekkasie, het in die hof gedraai. Die…
19 En Moses het die gebeente van Josef met hom saamgeneem; want hy het die kinders van Israel plegtig laat sweer en gesê: God sal eindelik op julle ag gee; bring…
Die koronavirus se tweede pandemie is aangekondig kort voordat vakansiegangers hulle tasse kom pak en afsit na die see of ander vakansie oorde in die land. Kenners waarsku egter dat…
\Wanneer daar gedink word aan ‘n Ford bakkie, gaan ons ouer lesers se gedagtes onwillekeurig terug na die sestiger jare, in die tyd van die reguit ses silinder Ford F100…
Die daling in lugbesoedeling vlakke word allerweë verwelkom, maar deskundiges waarsku teen oor optimisme en wys daarop dat die grendel tyd toe menige nywerhede tot stilstand gekom het, die hoofrede…
Die 27 lidlande van die Europese Unie het die begroting van €1.1 triljoen goedgekeur nadat Pole en Hongarye ook hulle steun gegee het. Die begroting kon nie goedgekeur word weens…
ʼn Kosbare skildery wat deur die Franse kunstenaar, Yves Tanguy geverf is, is byna vernietig toe ʼn sakeman wat niks weet van kunswerke nie, dit klaarblyklik by Düsseldorf Lughawe gelos…
Die dramatiese styging in nuwe infeksies, en die groot aantal sterftes binne 24 uur tydperk, is een van die redes waarom die land nou ernstig is om met sy landswye…
Kort nadat die prokureur-generaal van Texas besluit het om ʼn hofgeding teen die Amerikaanse deelstaat Georgie te begin oor die presidentsverkiesing, het verskeie ander deelstate besluit om saam met Texas…
Hunter Biden, die seun van die nuut verkose president van Amerika, Joe Biden, se sake lyk nie goed in die eerste ondersoek wat gedoen is nie, en die eerste berigte…
Die Britse Mediese Reguleerder het inwoners van die land aanbeveel om nie die Pfizer entstof teen koronavirus infeksie te gebruik nie. Die entstof van Pfizer-BioNTech het op die eerste dag…
Nuutste kommentaar