Daily Archives: December 11, 2020

Diewe besteel die boere

Terwyl die Feesseisoen besig is om nader aan die Kerstyd te kom, neem die veediewe hulle kans om met mening in te klim om boere te besteel. In die omgewing…

Amptelik: SA in tweede pandemie

Minister Zweli Mkhize van die Departement Gesondheid in Suid-Afrika het bekend gemaak dat die land amptelik in sy tweede pandemie is en dat nuwe maatreëls oorweeg word. Hy sê Suid-Afrika…

Lewensbrood

16 En dit sal as ‘n teken wees op jou hand en ‘n voorhoofsband tussen jou oë; want die Here het ons deur ‘n sterke hand uit Egipte uitgelei. 17 TOE Farao…

Christusfees en jaareinde boodskap van die Calvinistiese Alliansie

Die jaar 2020 was grootliks ontnugterend vir baie. Nie net was ons lewens tot die uiterste ontwrig nie, dit word daagliks duideliker dat die sosio-ekonomiese impak van regerings-vergrype en ondeurdagte…

Durban inwoners woedend vir Engen

Die brandstof maatskappy Engen, is in die warm water by Durbaniete wat in die omgewing woon waar die oliemaatskappy se aanleg in vlamme staan. Volgens getuies het inwoners lankal gevra…

VSA verkiesing bring nuwe benadering

Alhoewel die uitslag van die Amerikaanse presidentsverkiesing nie meer omgedraai kan word nie, het die deelstaat Texas die leiding geneem en ander deelstate oorreed om saam met hom, ʼn nuwe…

SpaceX ruimte toets dalk mislukte poging

Ruimte tegnoloog en miljarder Elon Musk se SpaceX ruimtevaart toets het misluk toe sy tuig tydens lansering in vlamme uitgebars het. Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog, wat ook die Tesla e-motor…

Duitsers tel gewig op in grendel tyd

Minder besoeke die doktor, maar meer van ʼn vetlagie om die middel, alles as gevolg van die koronavirus pandemie wat duisende Duitsers ervaar het dat hulle gewig vermeerder het. Dit…

Rusland se hoogs geheime vliegtuig geplunder

Die Russiese Ilyushin Il-80 vliegtuig, wat ʼn hoogs geheime tuig is wat gebruik sal word in geval van ʼn kernwapen oorlog, is geplunder van sy gesofistikeerde toerusting terwyl hy ʼn…

Biden se seun word ondersoek

Die nuut verkose president van Amerika, Joe Biden, se seun staar vervolging in die gesig weens beweerde belasting bedrog. Hunter Biden het gesê hy is onderwerp aan ondersoeke, en het…

Nuwe spesie walvis ontdek

Wetenskaplike in die seelewe het begin soek na die moontlikheid van ʼn besonder skaars spesie wat selde gesien word. Die soektog het egter veel meer opgelewer aan die kusgebied van…

Russiese Covid entstof se slenter

Die Russiese burgers is ernstig gewaarsku om alkoholiese drank vir twee weke na Covid entstof ingeënt is, te vermy om effektiewe werking te verseker. Rusland het sy Sputnik V koronavirus…