Daily Archives: December 10, 2020

SA ekonomie nog lank sukkelend

As die derde kwartaal se Bruto Binnelandse Produk (BBP) groei van 13,5% toon, word dit gemeet teenoor die uiters lae groei van vorige maande toe die pandemie SA se ekonomie…

Nog afgraderings wag op SA

Die groter krediet graderings agentskappe het dit onomwonde gestel dat Suid-Afrika nog afgraderings kan verwag in 2021 weens beloftes wat nie nagekom word nie. Afgraderings sal beslis van krag word…

Uit my Kuierkombuis

Dit is somer en die dae is lekker warm!  Dit is tyd vir swem en roomys eet!  Die volgende resep is besonders lekker,  en maklik om te maak.  Dit is…

Lewensbrood

14 En as jou seun jou later vra en sê: Wat beteken dit? dan moet jy hom antwoord: Die Here het ons deur ‘n sterke hand uit Egipte, uit die slawehuis, uitgelei. 15…

Prokureur moet miljoene terugbetaal

ʼn Prokureur van Wes-Transvaal moet sowat R4 miljoen terugbetaal wat gesteel is van kliënte na ʼn dekade toe hy in die hof beland het en skuldig gepleit het. Die Valke…

Ace wen en bly Sekretaris-Generaal

Ace Magashule, Sekretaris-Generaal van die regerende ANC regime, behou sy pos te midde van sy klaarblyklike betrokkenheid by die “asbes dakke skandaal” in die Vrystaat. Die oorwinning van Magashule word…

Ethiopiese soldate vuur op VN span

Die regering van Ethiopië het gesê sy weermag soldate het wel gevuur op die Verenigde Nasies se humanitêre span nadat hulle nie wou stop by ʼn veiligheid kontrole punt nie….

Plesierboot oortrek van virus

Die passasiers op die “plesierboot onderweg na nêrens” wat tans in Singapoer is, toets glo almal positief van koronavirus infeksie, en die moontlikheid om van die boot af te klim,…

Nasionaliste van Duitsland besoek Moskou

Die nasionalistiese Duitse politieke party, die Alternatief vir Duitsland, het ʼn afvaardiging na Rusland gestuur  wat samesprekings voer met die land se Minister van Buitelandse Sake. Die Alternatief vir Duitsland…

Oxford entstof ook suksesvol

Die Oxford Universiteit van Brittanje se AstraZeneca entstof teen die koronavirus het ook die goedkeuring gekry om vrygestel te word aan die publiek. Die Universiteit het sy toets resultate van…

Turkye arresteer honderde van sy militariste

Die Turkse regering het beveel dat 304 van sy militêre personeel gearresteer word weens beweerde verbintenisse met die groep wat in 2016 probeer het om ʼn staatsgreep uit te voer….

Sal Pole en Hongarye veto terugtrek?

Toenemende druk word op die leiers van Pole en Hongarye toegepas  om hulle veto terug te trek oor die begroting wat die Europese Unie letterlik tot stilstand geruk het. Die…

Brexit onderhandelings toon vordering

Die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie het ʼn voorlopige ooreenkoms bereik met 4 verskilpunt wat onoorbrugbaar gelyk het, maar wat nog deur die onderskeie parlement goedgekeur moet word. Die…