Vreemde verskynsel laat wetenskaplikes gis
Gedurende die afgelope paar weke het owerhede en wetenskaplikes die vreemde verskynsel van metaal monoliete wat op verskillende plekke “ontdek” is waar voorheen niks van die aard was nie. Kenners…
Gedurende die afgelope paar weke het owerhede en wetenskaplikes die vreemde verskynsel van metaal monoliete wat op verskillende plekke “ontdek” is waar voorheen niks van die aard was nie. Kenners…
TLU SA waarsku landbouers regoor die land om paraat te wees en voorsorg te tref teen betreders wat onrus op plase wil saai.“Ons het verneem van die EFF se sogenaamde…
Die Departement van Basiese Onderwys se visie is om leierskap te neem in die daarstelling van ‘n onderwys sisteem vir die 21ste eeu. Hul doel is om die kwaliteit van…
11En as die Here jou in die land van die Kanaäniete bring, soos Hy aan jou en jou vaders met ‘n eed beloof het, en Hy dit aan jou gee, 12dan moet…
Die boere moet bedag wees op die plaag van bruin sprinkane wat in groot dele van die land hulle verskyning maak, en alhoewel die swerms redelik klein is, kan dit…
Met ʼn eindrondte van 18 onder baansyfer, beklink Christiaan Bezuidenhout die immer gewilde SA Ope op die gholfbaan wat hom sy tweede oorwinning in die Sonskyn reeks besorg. Die SA…
Die Verenigde Koninkryk het Sondag aangekondig dat 17,272 nuwe infeksies aangemeld is, en dat 231 sterftes in dieselfde 24 uur tydgleuf geregistreer is. Die infeksies het binne 24 uur met…
Die Sosiaal Demokratiese opposisieparty van Roemenië het die algemene verkiesing in die land met ʼn naelskraap oorwinning beklink wat Sondag gehou is. Die uitslag wat reeds Maandag beskikbaar was, is…
Uit Jakarta, die hoofstad van Indonesië word berig dat Sjina reeds die eerste besending koronavirus entstof aan die land afgelewer het. President Joko Widodo sê die entstof is ontvang en…
Juan Guaido, die leier van die amptelike opposisie in Venezuela sal waarskynlik sy amp as leier van die land se Nasionale Vergadering nadat sy party besluit het om die verkiesing…
Die parlementêre verkiesing van Koeweit het verrassende tendense gelewer, en die belangrikste hiervan is dat al die vroulike kandidate verloor het en die parlement slegs uit manlike parlementslede saamgestel gaan…
In die Amerikaanse staat Michigan het die regter tydens sy hof uitspraak beveel dat die apparate, bekend as die “Dominion” tel masjiene, deur forensiese deskundiges nagegaan moet word. Die bevel…
Nuutste kommentaar